Ouma se Huis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Leida S - Mrt 2024
Algehele gradering
Plaasverblyf. Rustig met voëllewe en stapplek.
Johanalbertuspetrus B - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Keith J - Aug 2023
Algehele gradering
Sublime. Great hospitality.
Brenda P - Jun 2023
Algehele gradering
Absolute bliss. Welcoming and calm surroundings. Comfortable and quaint.
Andrea W - Apr 2023
Algehele gradering
A comfortable night.
Anina O - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Nicholaas G - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustigheid in plaasomgewing. Ruim kamers en topklas-fasiliteite.
Michael W - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly and convenient stop-over.
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
Ouma se Huis se terugvoer
Dankie Johan, dit was aangenaam om julle te huisves. Kom gerus weer!
Marina B - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Ruim huis, netjies en skoon.
Ouma se Huis se terugvoer
Ek is bly dat julle tevrede was. Kom gerus weer!
Sonja B - Jul 2021
Algehele gradering
Terug in tyd.
Ouma se Huis se terugvoer
Dankie Sonja. Kom gerus weer!
Amanda V - Apr 2021
Algehele gradering
Dankie vir hartlike ontvangs. Ons is malverlief op Ouma se Huis.
Piet V - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik en goed. Gasvry.
Ouma se Huis se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Claudia J - Apr 2019
Algehele gradering
Very cosy house with lots of interesting antique furniture.
Ouma se Huis se terugvoer
Thank you, we would love to accommodate you again.
Ursula C - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely overnight stop.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike oornagstop.
Lieflik vir 'n oorgangstop. Linda was baie vriendelik en hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ouma se Huis se terugvoer
Thank you Ursula. I hope to improve on your next visit.
Trudi S - Aug 2018
Algehele gradering
Gasvry, rustig en sielsvernuwend.
Lees meerOuma se Huis se terugvoer
Kobus en Trudi, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n baie lekker kuier saam met julle. Ons hoop ons sien julle weer.
Henk L - Apr 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Ouma se Huis se terugvoer
Hallo Henk, ek is baie jammer hieroor. Die muskietweerder, van die wat mens by 'n muurprop koppel, is in die spieëlkas se laai. Ek het vergeet om dit uit te haal of julle daarvan te sê. Julle is nogtans welkom om weer te kom, ons hoop ons kan dan vergoed. Linda
Lappies L - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut puik verblyf.
Ouma se Huis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Lappies. Kom gerus weer.
Riaan S - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Ouma se Huis se terugvoer
Hallo Riaan, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom gerus weer. Groete, Linda.
Anka V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars en puik diens.
Ouma se Huis se terugvoer
Hallo Anka, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom gerus weer! Groete, Linda.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Opkyk, , Groblershoop, 8822, Noord-Kaap