Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 105

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Gesin met tieners

Sielerus.

Die swembad was heerlike lafenis met die hitte. Onverwagste gasvryheid. Hier stap hulle die ekstra myl!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging en baie rustig.

Baie sentraal gelë voor die ingang na die wildernis area. Die uitsig is asemrowend en ons het elke oggend en aand 6 skilpaaie op die grasperk gehad. Die blyplek self is netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig gewees. Sterre in die aand was ongelooflik.

Ons was heerlik verras deur die (swembadjie) - Dit was heerlik om na 'n warm dag daarin af te koel. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522d2d89430644f262069dc35072e5aa0166065307906bf2f278e488e59cc4c7049743917764eb40ef5dc022b242a7fc6188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.524330993202 23.923308849335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem