Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages is in die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë en is 74 km vanaf Willowmore en 130 km vanaf Patensie.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kaggel wat as 'n braai gebruik kan word. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel.
Die sitarealei na 'n stoep wat deur die welige groenigheid omring word en gaste het toegang tot braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel besikbaar.
Aktiwiteite sluit voetslaan, voëlkyk, die boesmanskilderye besoek en 4x4-roetes in.
Slaapplek
’n Bespreking by Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 105
Jaar gelys 8
Ligging
- R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Gaste dink Oupatjie @ Baviaanskloof Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Baviaanskloof Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom