6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 138 Elizabeth East, Port Owen, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oupie-se-Plekkie is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir tot 6 gaste en is net 150 m van die Bergrivier in Port Owen af.
Hierdie dubbelverdiepinghuis was een van die eerste huise wat in die dorp gebou is en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastebadkamer, asook 'n kombuis en 'n sitarea. Die eerste verdieping se oopplan-slaapkamer word deur 'n spiraaltrap bereik en het 'n koninginggrootte-bed aan die een kant van die kamer, 2 enkelbeddens aan die anderkant en 'n badkamer met 'n toilet.
Die slaapkamer op die grondverdieping het weer 'n koningingrootte-bed en die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, wasmasjien en 'n toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en WiFi is beskikbaar.
Port Owen bied die geleentheid om te hengel en roei en word deur vleiland en voëlbewareas omring waar gaste verskeie voëlspesies kan besigtig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vela Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 138 Elizabeth East, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupie-se-Plekkie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
138 Elizabeth East, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang