LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Our Beach House | LekkeSlaap
+43

Our Beach House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Our Beach House is 'n selfsorghuis in Southbroom. Die tuin bied 'n hek vanwaar jy oor 'n stil straat 50 m na die strand toe kan stap. Die eiendom bied 'n pragtige see-uitsig.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed. As jy ekstra beddens vir kinders benodig is daar 3 enkelbeddens op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 12 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n kuierarea buite met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die Indiese Oseaan. Die huis word volledig skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Our Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Our Beach House
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Kusweg 140, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Our Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbYSTaLdLQiGggIVEua0PxOMttEDDSXNwrOW8yEAJKTbP4y6cIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 140 Beach Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.913419728565 30.331334190027
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!