Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniquabosch Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Outeniquabosch Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anri B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri B
Saam met vriende

Baie goeie en vriendelike diens. Die plaas is mooi en die ontbyt was baie lekker.

Waarde vir geld op 'n mooi plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniquabosch Lodge se terugvoer

Hi Anri
Thank you so much for the lovely review and for taking the time to give us your feedback. It was awesome having you stay with us and we look forward to seeing you again in the future.

Outeniquabosch Lodge
Rod W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rod W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and spoilt.

Rooms small but acceptable. Staff and owners fantastic and breakfast to die for. Access road corrugated and nasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniquabosch Lodge se terugvoer

Hi Rod. Thank you for taking the time to leave us a review. We really appreciate the feedback.

Outeniquabosch Lodge
Gloumarie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gloumarie S
Saam met vriende

Dit was baie lekker en baie rustig.

Ons het baie lekker gebly en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik, julle kan enige tyd daar gaan oornag, dit het 'n rustige plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniquabosch Lodge se terugvoer

Dear Gloumarie

Thank you for your wonderful feedback. We really do appreciate it.
It was a pleasure to host you and your husband here.
Hope to see you again soon.

Have a great day.
The Outeniquabosch team.

Outeniquabosch Lodge
Francois S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Stil en rustig, met baie goeie diens.

Baie goeie waarde vir jou geld. Stil en rustig, met genoeg dinge wat die kinders besig kan hou. Baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniquabosch Lodge se terugvoer

Dear Francois, thank you so much for the wonderful review. It was so awesome to have you and your children stay with us. We hope to see you again in the future. Regards, Outeniquabosch Lodge Team

Outeniquabosch Lodge
Reinette C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stil, landelike verblyf - home away from home.

Baie vriendelike ontvangs, pragtige suite omring deur groen grasperke, helderblou swembad. Heerlike groot ontbyt voorberei met persoonlike aandag van Margaret. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniquabosch Lodge se terugvoer

Liewe Reinette
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Warm Groete
Margaret

Outeniquabosch Lodge
Izelle F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle F
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer en die beste diens!

Die gasvryheid is van topgehalte. Die personeel gaan uit hul pad om vriendelike diens te lewer. Die diere is 'n bonus vir die kinders - hulle het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniquabosch Lodge se terugvoer

Dear Izelle,
Thank you so much for the incredible review. We are so pleased to hear that you and your family enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again.
Regards,
Outeniquabosch Lodge Team

Outeniquabosch Lodge
Bob W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en vriendelike personeel.

Wonderlike ligging, rustig en mooi omgewing. Die ontbyte was uitstekend en bestuurder was altyd bereid om te help en met raad te bedien. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniquabosch Lodge se terugvoer

Dear Bob,

Thank you so much for your valued review. Much appreciated.

Kind Regards,

The Outeniquabosch Lodge Team

Outeniquabosch Lodge
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbok-weg DK120, Brandwacht, Hartenbos, 6507, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83c02666aae1b2fd07e5037f8b0d06badaac8536f751888e04b114d0e0968fda394bb405e68277b7ecbde3d180f63dd8b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 DK 20 Blesbok Road Brandwag 6507 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.071172757261 22.080167531894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem