LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+107
Gastehuis in Oudtshoorn

Outentique Accommodation   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Petro F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

I had a wonderful stay. Very located. Water in the fridge and ice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Gemaklike verblyf. Ons het die oudhede op die perseel baie geniet. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is sentraal en ons kon Oudtshoorn maklik hiervandaan bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Sakpas verblyf en gerieflik naby nodige plekke. Lekker gebly met 'n mooi tuin en bekostigbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amir U
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Peaceful. Peaceful, close to where we needed to travel to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantastic. Exactly what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Alles wat nodig is, is hier. Baie mooi en die tuin is pragtig. Pragtige gastehuis met 'n lieflike tuin. Al die ou implemente is spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franci V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absoluut heerlik gebly by Outentique. Ek is dol oor oudhede, en Outentique wemel daarvan, dit was sooooo lekker om al die antieke stukke te sien. Cecil, die gasheer, het ons by die motor kom haal, verduidelik waar alles was, en herhaaldelik gesê dat ons nie moet huiwer om te vra indien ons iets nodig het nie. Die yskas was koud, daar was melk vir ons gebruik, daar was flessies met koffie, tee en suiker. Tot n haardroeër in die laai. Alles was skoon en netjies, ons het heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Will definitely use the accommodation again. Booked for my husband. He raved about the accommodation; it was more than he expected and he liked the machinery theme.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Very good. It was awesome and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Kamer was netjies en skoon. Ek en my ouers het by Outentique oorgebly vir een aand oppad Addo toe. Die kamer was mooi, skoon en netjies en het al die basiese goedjies gehad wat 'n mens nodig het. Daar was ook die oulikste klein katjie wat by ons kom kuier het .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Outentique Accommodation
Goeie dag Megan, baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat jy en jou ouers lekker gebly het. Dit is ook lekker om te hoor dat die kat vir ’n ekstra spesiale kuier gesorg het. Ons hoop julle Addo-reis was net so aangenaam en vol goeie herinneringe! Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te verwelkom op ’n toekomstige reis. Dankie, Cecil

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Bespreek

197 Jan van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89111b6e17c47bdbf5a1f5c28f4ee67c688a298b625fbff3a246792895e4528137e341c0e423f42b9fa9c4773a3db1c82212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 197 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590413841372 22.194090728836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang