Vista ORT
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques T - Jan 2024
Algehele gradering
Die kamer was skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.
Yolande E - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Vincent D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Wendy O - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Ronelle (ronny) F - Okt 2022
Algehele gradering
Outlook Lodge is tired and the area did not feel very secure.
Caitlin K - Sep 2022
Algehele gradering
Had a lovely stay, the breakfast was awesome.
Lia C - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklike, veilige oornagverblyf.
Yolande O - Aug 2022
Algehele gradering
Ek het sommer baie lekker gekuier, kamers was skoon en netjies. Die plek is baie stil en rustig en die personeel was so vriendelik en behulpsaam.
Petro W - Apr 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Bongekile K - Feb 2022
Algehele gradering
Worth it.
Ursula V - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir jou geld! Baie vriendelike personeel.
Berdine M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie kos en baie goeie diens.
Renette D - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker naby O.R. Tambo Lughawe.
Amore V - Sep 2021
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerFerdi U - Sep 2021
Algehele gradering
Nothing works and dirty.
Lees meerMadelyne V - Jun 2021
Algehele gradering
No water pressure in shower, carpets in room not clean, shower not clean, not enough blankets for winter.
Carlaine R - Jun 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf, maar effens teleurgesteld.
Charmaine V - Jun 2021
Algehele gradering
Glad nie aanvaarbaar nie, dit was die slegste ondervinding wat ons al ooit gehad het.
René S - Mei 2021
Algehele gradering
Dirty and old.
Petro G - Mrt 2021
Algehele gradering
Teleurstellend!
Lees meerJurie B - Jan 2021
Algehele gradering
Was oukei.
Seef C - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik gewees met goeie ontbyt.
Magda R - Nov 2020
Algehele gradering
Baie geraas en kamers nie op standaard.
Genevieve P - Okt 2020
Algehele gradering
Goed genoeg vir ñ oornag besoek, net jammer hulle het nie oop kanale nie
Karin L - Sep 2020
Algehele gradering
Vinnige besoek
Leon (hl) V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie goed, skoon netjies en vriendelik.
Lees meerRiaan S - Sep 2019
Algehele gradering
Was uitstekend. Ek het dit geniet. Sal weer gaan.
Werner V - Jul 2019
Algehele gradering
Pynloos.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Savannah-weg 24, Bonaero-park, Johannesburg, 1619, Gauteng