Vista ORT
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Savannah-weg 24, Bonaero-park, Johannesburg, 1619, Gauteng
-
Vanaf
R1 650R1 155 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vista ORT is die ideale oornagplek vir gaste wat naby die lughawe en groot toegangsroetes wil bly sonder om die geraas van die lughawe en die stad te hoef te verdra. Vista ORT is minder as 10 minute vanaf alle terminale by O.R. Tambo Internasionale Lughawe en bied toegang tot verskeie hoofroetes.
Verblyf word gebied in 38 individuele kamers. Hierdie kamers het elk ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens met ’n en-suite-badkamer met ’n stort. 'n Slaapbank is op versoek beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat saam met volwassenes reis. Elke kamer het lugversorging, ’n kluis, 'n slim-TV met standaardkanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n kragopwekker tydens beurtkrag en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Komplimentêre wasgoeddiens en pendeldiens is beskikbaar, maar bapalings en voorwaardes geld.
Ontbyt, middag- en aandete, asook ontbytpakkies en wegneemetes is op versoek beskikbaar.
Daar is ook konferensiegeriewe vir 150 konferensiegangers en 'n venue vir troues en funksies vir 120 gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Savannah-weg 24, Bonaero-park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Vista ORT het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Savannah-weg 24, Bonaero-park, Johannesburg, 1619, Gauteng