Over The Moon Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frederick-rylaan 229, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 064 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Over The Moon Guesthouse bied B&B-verblyf in Northcliff. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge en besienswaardighede.
Verblyf by Over The Moon word aangebied in 4 slaapkamers wat elk uniek en smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Elke kamer beskik ook oor lugversorging, 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis, 'n yskassie en komplimentêre verversings.
Ontbyt word in die eetkamer bedien, wat langs die gemeenskaplike sitkamer is. Die gastehuis bied ook 'n biblioteek, 'n klein gimnasium en 'n swembad.
Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat daar ook 'n konferensiekamer is wat gehuur kan word. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en lughawe- of privaat-pendeldienste kan namens gaste gereël word.
Over The Moon is net 20 tot 30 minute se ry van die middestad, Rosebank en Sandton af, waar daar baie winkelsentrums, restaurante en ander geriewe te vinde is.
Ons gastehuis is nou "groen" en gebruik sonkrag vir meeste van ons behoeftes. Ons het ook 'n noodkragopwekker indien nodig.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Frederick-rylaan 229, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
Sien meer verblyf in Northcliff Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frederick-rylaan 229, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Geen kinders onder 12