LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+57
Gastehuis in Northcliff

Over The Moon Guesthouse



  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 229 Frederick Drive, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Over The Moon Guesthouse is in Northcliff, Randburg geleë en bied die wonderlikste uitsigte oor die Johannesburgse horison en Rosebank.

Verblyf word in die Executive Suite, Standaardkamer en Luukse Gesin-suite gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging, 'n TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die meeste van die kamers het privaat balkonne.

Ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit word in die eetkamer bedien, langs die gemeenskaplike sitkamer waar gaste kan ontspan. Die gastehuis beskik ook oor 'n biblioteek, 'n klein gimnasium, en 'n swembad.

Vir sakereisigers is daar ook 'n konferensielokaal te huur. Veilige parkeerplek is beskikbaar en 'n lughawe-pendeldiens of privaat vervoer kan ook vir gaste gereël word. Die gastehuis het sy eie sonkragstelsel en 'n boorgat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Vervoerdienste
Skoonmaakdiens

Kamers

Luxury Standard Suite
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor lugversorging, 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis, 'n yskassie en komplimentêre verversings. Die eenheid het nie 'n balkon nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders is welkom, maar daar is geen fasiliteite vir babas nie.
Kindertariewe geld tot 11 jaar oud.
Volledige Engelse Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Laat aankoms is met vooraf reëling.
Vroeë aankoms, laat vertrek en daggebruikkamers moet voor inklok bevestig word.
Over The Moon het 'n streng geen-rookbeleid in die kamers en vermaakarea. Die rookarea is slegs op die patio en by die swembad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luxury Suites
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ruim en ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n privaat patio, lugversorging, 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis, 'n yskassie en komplimentêre verversings.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders is welkom, maar daar is geen fasiliteite vir babas nie.
Kindertariewe geld tot 11 jaar oud.
Volledige Engelse Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Laat aankoms is met vooraf reëling.
Vroeë aankoms, laat vertrek en daggebruikkamers moet voor inklok bevestig word.
Over The Moon het 'n streng geen-rookbeleid in die kamers en vermaakarea. Die rookarea is slegs op die patio en by die swembad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Gesin-suite
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging, 'n TV, DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n privaat balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders is welkom, maar daar is geen fasiliteite vir babas nie.
Kindertariewe geld tot 11 jaar oud.
Volledige Engelse Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Laat aankoms is met vooraf reëling.
Vroeë aankoms, laat vertrek en daggebruikkamers moet voor inklok bevestig word.
Over The Moon het 'n streng geen-rookbeleid in die kamers en vermaakarea. Die rookarea is slegs op die patio en by die swembad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Laurence Andrew George D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Comfortable and pleasant. Christine was an excellent host. Great breakfast and a great view. Very convenient location for my travel needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Over The Moon Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Luxury Standard Suite
Slegs verblyf.
Luxury Suites
Slegs verblyf.
Luukse Gesin-suite
Slegs verblyf.

Kinders is welkom, maar daar is geen fasiliteite vir babas nie.
Kindertariewe geld tot 11 jaar oud.
Volledige Engelse Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Laat aankoms is met vooraf reëling.
Vroeë aankoms, laat vertrek en daggebruikkamers moet voor inklok bevestig word.
Over The Moon het 'n streng geen-rookbeleid in die kamers en vermaakarea. Die rookarea is slegs op die patio en by die swembad.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

229 Frederick Drive, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2a98a679e99bc5aa7a54db5187e9cb29560e94962495f65736f07413c38a2519a5fbe7f2b1a43273389c611af06def705d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 229 Frederick Drive Northcliff 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1442648 27.9764512
Soek in 'n groter streek