LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Overmeer | LekkeSlaap
+19

Overmeer

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Overmeer
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Corne B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Sal definitief weer daar gaan bly. Eienaar stap ekstra myl vir kliënte.

Heather J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J

We were met on arrival. Assisted into premises. It had what we needed for a comfortable stay.

Good clean affordable accommodation.

David D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Huis weg van huis. Rustige atmosfeer.

Mooi omgewing naby winkelsentrum. Kan om die meer stap vir oefening of net ontspanning.

Anna-marie J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie J
Gesin met tieners

Sien sterre.

Ons het baie lekker gebly. Dit is baie ruim, skoon en netjies.

Stephan G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G
Enkelreisiger

Uitstekend

Baie vriendelik, waarde vir geld.

Barnard S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Gemaklik, lekker, behulpsaam

Arend K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arend K
Saam met vriende

Netjies, ruim. Alles wat jy nodig het.

Woonplek is baie netjies en skoon en voldoen aan al jou verwagtinge. Lekker naby mall.

Desiree R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R
Gesin met tieners

It really felt like a home away from home.

Overmeer is a beautiful home, very comfortable and within walking distance from the shopping centre. The premises is very secure and peaceful. I would definitely return.

Hector F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector F
Saam met vriende

Stylvol, prakties en skoon.

Baie lekker kuier plek. Goeie ligging en veilig.

Sean K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean K
Gesin met klein kinders

Baie goeie verblyf.

Word baie sterk aanbeveel.

Shireen C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a breathtaking view and warm and welcoming

We had a warm welcome and the environment was peaceful.

Corlia J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia J
Besigheidsreis

Ruim, skoon, veilig, alles wat jy wil hê.

Baie goeie waarde vir geld.

Annake R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annake R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker gebly.

Gasvrye ontvangs. Alles mooi skoon en netjies. Rustige atmosfeer, stil area. Heerlike tuin om in af te skakel na 'n baie lang dag.

Willem C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker eerste keus in Worcester.

Veilig, groot, vriendelike gasvrou waarvoor niks te veel of te groot is nie. Vra net, en dit word gedoen. Dankie Alida.

Jeanette V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Gesin met tieners

Gerieflike, stylvolle verblyf.

Gerieflike stylvolle verblyf, pragtige dekor, lieflike plante en tuin. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Trevor W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Saam met vriende

Expectations delivered.

Alida (hostess) was really excellent, takes pride in what she offers and we were well looked after. Everything was clean and tidy, we could not have asked for more. Thank you Alida.

Heidi L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L

Goeie waarde vir geld.

Die woonstel is baie groot en goed toegerus veral die kombuis.

Renchia G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend!

Die eenheid is baie luuks toegerus, baie netjies en skoon. Absoluut geen fout met die akkommodasie nie maar wel 'n ernstige probleem met die ligging en uitsig. Alhoewel die huis reg oorkant die meer geleë is met die berge in die agtergrond, het ons tot ons skok en ontnugtering besef ons kyk vas teen 'n toe gegroeide palissade heining aan die voor kant van die huis. Al was daar nie 'n palissadeheining nie, sou ons steeds teen 'n hoe groot grond wal van die meer vas gekyk het en beslis nie oor die meer (wat ons deurslaggewende besluit vir hierdie akkommodasie was) nie. Die eienaars wat op die boonste verdieping bly, moet verseker hierdie uitsig vanaf hulle blyplek he en beslis nie die gaste wat op die onderste gedeelte van die huis bly nie. Wat die braai plek aan die agter kant van die huis aan betref, is dit ook tussen toegegroeide heinings wat se dak totaal en al toe gespan is met skadu net. Absoluut geen uitsig op enige van die misleidende foto's wat geplaas is nie. Ons kon selfs nie eers die berge sien nie soos wat dit orals toe gegroei is met plante. Ons was ook vriendelik versoek met ons aankoms deur die eienares, om die braaier te skuif sou ons wou braai sodat geen van die plante beskadig word nie en ons was te bang dat die skadunet wat bo-oor die agter deel gespan is, beskadig kan word met die braaier. Volgens my mening is dit baie beperk in die agterste deel van die erf en is dit beslis nie geskik vir braai geriewe nie. Met ons vertrek het die eienares genoem dat sy nog fotos van die toe gesneeude berge wil laat plaas op LekkeSlaap, wat 'n verdere wanpersepsie van die akkommodasie aan toekomstige vakansiegangers te weeg gaan bring want weereens, is dit net 'n uitsig wat die eienaars op die boonste verdieping van die huis kan sien en geniet beslis nie die gaste wat op die onderste deel van die huis tuis gaan nie. Hierdie akkommodasie mag dalk geskik wees vir besigheidsreisigers, maar kan beslis nie aanbeveel word vir vakansiegangers nie.

Overmeer's terugvoer

Jammer u hou nie van plante nie ons probeer so na as moontlik aan die natuur lewe.

Overmeer
Barend S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijn verblijf.

Prachtige huis, lieve gastfrou, heel aanbevelingswaardig.

Roline F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roline F
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, skoon en Alida baie vriendelik.

Ons het net een aand geslaap, maar dit was 'n baie positiewe ondervinding. Baie lekker stil.

Shanelle G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Baie nice rustige atmosfeer. Ruim leefarea, my kinders het dit vreeslik geniet.

Linda R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met vriende

Perfek!

Veilig, privaat, sentraal en uiters netjies! Dit was 'n gemaklike heerlike naweek!

Michelle B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I can say that my stay at Overmeer was exceptional, the hospitality of the owner was absolutely amazing.

I can say that my stay at Overmeer was exceptional, the hospitality of the owner was absolutely amazing. I will definitely recommend the accommodation to everyone I know and hopefully visit it very soon. Thank you very much to Alida and her hospitality I really appreciated it.

Ryno E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno E
Gesin met tieners

Uiters gerieflike en netjiese eenheid wat aan al jou verwagtinge voldoen.

Overmeer is uiters ruim, netjies en gerieflik en daar is werklik aandag gegee aan detail. Alida is ook baie gasvry en dit alles maak dat verblyf hier 'n aangename ervaring is.

was R1 300
Vanaf R1 105
per nag (vir 4 persone)
was R1 300
Vanaf R1 105
per nag (vir 4 persone)
was R1 300
Vanaf R1 105
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3OWUyODViLTE1Y2UtNGQwMS1iNDE4LTZkZDg1MmY5YWY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300, nou Vanaf R1 105  per nag (vir 4 persone) 24 5 1 5 38 Klue Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.635296313818 19.439698588103
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!