+17

Owl Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Viola Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Owl Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-, troeteldiervriendelike kothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Bloubergrant, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusvoorstad.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim buite-area met buitemeubels en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Blouberg-strandfront ongeveer 1 km weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km weg.
Owl Cottage is nie 'n partytjie-venue nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Helen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 40 Viola Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Owl Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Viola Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bd35f88e4936cf863ea9551931d54755c54e31dd2e57914e94de89191f0332a297d853ecd7f4090f3256b9e7d538ac262e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 40 Viola Road Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.817334557256 18.481998293254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang