LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+174

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liza J
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Soos genoem, ek sal daar kan aftree. Regtig oulik daar. Dit was saligheid op sy beste. Ek sal daar kan aftree, grappie. Die bos, rustigheid en ook die opset van die eenheid is uiters goed deurdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze O
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

'n Onvergeetlike, rustige breuk met wild reg van jou voorstoep af. Dit was onvergeetlik. As enkelma het ek 'n breuk nodig gehad, en dit was voorwaar of iemand 'n "reset"-knoppie kom druk het. Stil, rustig, heerlik. Die gasvrou het elke oggend gevra of ek iets nodig het en indien nie, is ek net daar gelaat om my eie ding te doen. Dit was 'n onvergeetlike drie dae. Swembad, hangmat en 'n buitestort! Ek het renosters, zebras en kameelperde gesien net van my voorstoep af, wat 'n lekkerte, en snags volop sterre. Ek sal Owl Spot vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rendah B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Wow, ek het nie woorde nie, die plek is baie modern en silwer skoon. Die akkommodasie was iets besonders! Dit is beslis een van die beste wegbreekplekke in die bos, en die feit dat dit nie ver van Johannesburg af is nie, maak dit nog meer spesiaal. Die perfekte plek om weg te breek van die stad, te ontspan en die rustigheid van die natuur te geniet. Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Luuks, ruim, stil, pragtig. Ons het baie lekker op Owl Spot gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Excellent all around! Visit the spot frequently! Relaxing. Great game drive. Clean and tidy. Private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Puik verblyf in 'n besonderse omgewing. Die verblyf en diens is voortreflik. Die huisie is baie skoon, netjies en volledig toegerus. Die swem- en braai-fasiliteite is besonders. Die gasvrou is baie verwelkomend en die kommunikasie en roete-aanwysings is baie volledig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Ons het die wegbreek vreeslik geniet, veral die stilte en ligging. Baie lekker gebly en die plekkie was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. Amazing! Skoon en so mooi! Vir seker ons verwagting oortref. Baie gerieflik en alles wat nodig is om lekker te braai, kuier en die natuur te geniet. Baie wild kom tot by die heining by die woonarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeduthun C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect. Amazing stay. We were sad that the stay was so short as we really enjoyed the unit. The unit was a home away from home. We loved the views and the peacefulness. The only issue is the road. We did not know how bad the roads are and we do not have an SUV. I'll be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kaallaagte Farm, Kaallaagte Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c83057567ea23d985e2d19f93b4874c5ddbdf06742239b4292ff74b3f22eb2ccf07988fe8244dc769ad725f6cd8d5e4708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 196 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang