Owl Spot

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 15 % af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Owl Spot in die hartjie van Dinokeng Groot 5 Wildreservaat 45 km noord van Pretoria, bied gemaklike selfsorg-eenhede.

Gaste het 'n keuse tussen familie eenhede of romansties eenhede geskuk vir 'n paartjie, wat oor 'n watergat uit kyk.

Die ten volle toegeruste selfsorg romanstiese eenhede, Mars Owl, Grass Owl en Scops Owl, bied verblyf vir 2 gaste. Kompleet met 'n kombuis, koninginggrootte-bed, badkamer met bad en dubbelstort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oop-plan uitleg van die ruim eenheid, sowel a privaat boma en buite stort, bring die natuur tot op jou voorstoep met 'n uitsig op 'n watergat.

Die twee ten volle toegeruste selfsorg grasdak-eenhede, gesuk vir die hele familie, Barn Owl en die Pearl Spooted Owl, bied verblyf vir +- 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 tot 3 driekwartbeddens in elke solder. Die eenhede het privaat badkamers met bad en dubbelstort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n oopplan-kombuis in elke eenheid en is met 'n oond, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe en 'n privaat boma.

Die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat is die tuiste van verskeie dierespesies, soos luiperds, leeus, renosters, asook 360 voëlspesies. Doendinge by die lodge sluit wildritte of voetslaan en piekniek in die bos teen 'n ekstra koste in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Owl Spot gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R950 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za