Oxford Lodge
- Kapasiteit: 67 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Deputasie Straat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 130 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Oxford Lodge is in privaat besit en dit is sentraal geleë in Vryheid, KwaZulu-Natal. Dit is naby verskeie winkels, supermarkte, 'n poskantoor en die polisiestasie. Die lodge is in 1990 gestig en die hoofgebou was in 1902 die burgemeester van Vryheid se huis. In 2011 is die lodge gerestoureer en dié luukse bestemming bied 'n rustige atmosfeer omring deur lieflike tuine.
Die meeste van die personeel werk al vir langer as 10 jaar by die lodge en is baie trots daarop, dus is die diens van hoogstaande gehalte.
Verblyf word aangebied in 37 luukse kamers, insluitend dubbelkamers, gesinskamers en kamers met 1 of 2 driekwartbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Rolstoelvriendelike kamers is beskikbaar.
'n Wasgoeddiens kan voorsien word, waar jy jou klere terugkry nog op dieselfde dag. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek beskikbaar, selfs vir busse. Oxford Lodge het konferesiegeriewe vir tot 80 afgevaardigdes en funksiegeriewe vir tot 50 gaste, teen mededingende pryse.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 128 Deputasie Straat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oxford Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vryheid KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 67 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Deputasie Straat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom