LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oxford Lodge | LekkeSlaap
+22

Oxford Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Oxford Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Clement C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement C
Gesin met tieners

Baie aangename verrassing.

Ons is baie aangenaam verras en het ons verblyf by Oxford Lodge geniet!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant surprise.

We were pleasantly surprised and enjoyed a lovely stay at Oxford Lodge!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gail P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons sal altyd hier kom bly wanneer ons vir my tannie in Vryheid kom sien.

Oxford Lodge's terugvoer

Hallo Gail,

Baie dankie vir jou terugvoer. Wees verseker jy is altyd welkom by Oxford Lodge en ons sien uit daarna om jou 'n volgende keer te huisves.

Vriendelike Oxford groete

Oxford Lodge
Gail P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Ek, my man en my ma bly altyd in die 3 bed kamer as ons vir my tannie gaan kuier. Soos altyd was die lodge netjies en gemaklik (met 'n baie welkome lugversorger!).

Jenny V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant overnight stop.

The lodge is attractive and the room was comfortable and clean. There is a guard on duty at the entrance gate at all times. The staff were friendly and helpful. We enjoyed a tasty breakfast and were delighted to find that our dusty vehicle had been cleaned! The lodge is on the main road and traffic noise is to be expected but it was surprisingly not an issue. We can recommend Oxford Lodge.

Oxford Lodge's terugvoer

Hallo Jenny,

We can't wait to host you again.

Kind regards,
The Oxford Team

Oxford Lodge
Carina M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina M
Enkelreisiger

Aangenaam.

Aangenaam en vriendelik. Net baie besig met funksies en gedurige kom en gaan van mense. Geen private plek om te sit en ontspan vir gaste wat in die hoofhuis bly nie.

Helena B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Ek wil nie graag negatiewe terugvoer gee nie maar dink Oxford kan hulle ontbyt menu meer aantrekliker maak. Die kos op die bord het nie vir my gesê eet my nie. Die geroosterde broodjie kan in 'n mandjie gesit word en met 'n lap servet toegemaak word om warm te bly. Die oop roosterbrood houer werk nie vir my. Ek dink hulle raak te gewoond om slegs vir mans te "cater". Ons vrouens verlang iets wat aantreklik is vir die oog. Net my eerlike opinie.

Brenda E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda E
Gesin met tieners

Awesome!

Diens van personeel wat uitmuntend, netjies en baie skoon en die ontbyt was heerlik! Die lodge is pragtig met asemrowende tuine. Sal die verblyf vir seker aanbeveel.

Michael K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar te bly.

Die diens was uitstekend.

Gail P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P

Baie aangename kuier met uitstekende verblyf

Die verblyf in Oxford Lodge het bygedra na 'n fantastiese paar dae in Vryheid.

Eric M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best spot so far.

I will only book that spot whenever I visit my partner or if I have work to do at one of our company branches.

Sandra P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P
Gesin met klein kinders

Dankie vir ekstra moeite met matras.

Sien gerus die sterre.

Renier S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Enkelreisiger

Lekker.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ek wens ek kon meer tyd spandeer Maar ek sal definitief terugkom. Kamers was skoon en warm.

Vanaf R810
per nag (plek vir 3)
Vanaf R810
per nag (plek vir 3)
Vanaf R810
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Deputasie Straat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNWFiYzY3LTg3MjEtNDgzMS1iNjFlLWFlMmFkMTc5OWM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R810  per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 128 Deputasie Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.769704427968 30.788984224537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!