Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Bay Inn

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Romanstraat 8, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oyster Bay Inn is in die kusdorpie Oesterbaai geleë. 'n Kosbare plek, geleë langs 'n ongerepte kuslyn, 'n visserman se paradys, 'n natuurliefhebber se droom, 'n plek waar 'n mens heeltemal kan ontspan, diep asemhaal en jou spanning laat wegspoel met die gety.

Verblyf beskik oor 3 eenhede en het slaapplek vir 12 gaste in totaal. Elke eenheid is goed toegerus vir selfsorgdoeleindes.

Oesterbaai wat oorspronklik 'n plaas was is sedert 1956 ontwikkel en bestaan nou uit 420 erwe, 'n klein winkeltjie en 'n oord. Toegang tot Oyster Bay B&B neem jou oor grondpaaie en deur landerye.

Aktiwiteite in die area sluit diepseehengel, perdry en 4x4-roetes in. Visvang met 'n hommeltuig kan direk met die instansie gereël word. Daar is 'n swembad op die perseel, bring asb. jou eie strand- en swemhanddoeke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Oyster Bay Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 11

Ligging

  • Romanstraat 8, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oyster Bay Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Romanstraat 8, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a51b012c1e314dfda5a4559e19a0ef75f05b1e9e1d7bf630a3131254342fdcc0dd54a1b7e1e686025a85ce180e9d651a298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R660 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 8 Roman Street Oyster Bay 6305 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.16964786659 24.654350280762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem