Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Bay Inn

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Oyster Bay Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Huibre P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Heerlik gebly. Jaco en Lindi is dierbare mense, so gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, baie lekker gekuier, jul sal ons weer sien!

Baie gasvry, 'n netjiese en skoon plekkie, alles wat mens benodig. Ons kan rustig raak, weg van die stad se gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Eduard O
Gesin met tieners

Beknop vir ons gesin.

Lekker gebly maar eenheid was te klein vir ons gesin. MoenIe 'n glas breek nie dit gaan jou R100 kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Camiel S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camiel S
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Ons het baie lekker in Oesterbaai gekuier, dit was 'n welverdiende blaaskans na wat alles in 2020 gebeur het. Oesterbaai is lekker klein met geen inkopiesentrums nie, geen verkeersopeenhopings nie en geen moeilikheid om op die strand uit te kom nie. Oesterbaai is 'n plek waar jy gaan om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Baie gerieflike verblyf en vriendelike gasheer. Sal beslis weer aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie S
Gesin met klein kinders

Wonderful, friendly B&B.

It was a very nice stay. Dirkie and her husband went beyond the call of duty and are always willing to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg M
Gesin met klein kinders

Great place, great stay!

We were pleasantly surprised with our self catering unit. Dirkie and Johan are fantastically friendly hosts. Our kids loved the entire experience and of course, Oyster Bay showed us what a hidden gem she is. I definitely recommend Oyster Bay B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K
Saam met vriende

Absolutely amazing - loved every minute of my holiday.

Absolutely amazing - loved every minute of my holiday. It was so good to be back at Oyster Bay after 30 odd years. The units we booked were very clean, well equipped and very comfortable. Well situated and an easy walk to the beach. I will definitely recommend to my friends and family and I will definitely without a doubt be back. Dirkie and Johan were very accommodating and extremely friendly and helpful. Thank you so much for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oyster Bay Inn se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ek is bly dat julle dit geniet het. Ons probeer maar om
ons kliente so goed as moontlik te behandel want dit is tot ons voordeel.
Weereens baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Dirkie

Oyster Bay Inn
Jansie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste plek waar ons nog ooit was.

Sal dit glad nie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en luukse verblyf.

Ons is vriendelik ontvang deur die gaspaartjie en het dadelik welkom gevoel. Die chalet is pragtig ingerig en luuks. Mens stap net oor die groot, wit duine en dan is jy by die see. Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar onprakties.

Alles was skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang. Die uitleg van die kamer is egter donker en onprakties. Ons kon glad nie ons gordyne ooptrek nie, aangesien die venster direk op die kombuis van die aangrensende kamer uitkyk, letterlik 5 meter van jou bed af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katleen De Wilde B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katleen De Wilde B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastvrij huisgezin.

We werden ongelooflijk vriendelijk en gastvrij onthaald. Dank je Dirkie en Johan! Samen genieten van het zicht op zee, met een glas wijn en mooie verhalen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, gerieflike, gasvrye verblyf wat nog 'n besoek regverdig.

Dit is werklik 'n plekkie om van die stadsgewoel te ontsnap en die skoon, vars seelug te geniet en jou batterye te herlaai. Wonderlike geselsies met Johan en Dirkie gehad, en weereens dankie vir die lekker koffie saam gedrink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Gesin met klein kinders

Hul het vir ons soos familie gevoel.

Rustig en veilig weg van die stad se gewoel. Stap af strand toe, gly resies van 'n sand duin af, ry perd op die strand en vergeet van die wêreld daar buite. Pragtige sonsondergange en natuurskoon. Ons 2 klein dogtertjies het gehuil oor Oesterbaai en oom Johan en Tannie Dries! En moenie van Loeloe vergeet nie! Sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay S
Gesin met klein kinders

Lekker.

Baie netjies en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oyster Bay Inn se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering.
Dit hou ons op ons tone en sorg dat ons net telkens beter diens aan ons gaste wil bied.

Oyster Bay Inn
Jaco B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Ons was net na Nuwejaar vir een week by Oyster Bay B&B.

As 'n gereelde sakereisiger het ek al in verskeie B&B's oorgebly. Oyster Bay B&B se uitleg is prakties en perfek vir 'n seevakansie. Stapafstand van die strand maak dit ideaal, want jy hoef nooit bekommerd te wees oor parkering nie. Braaigeriewe is beskut teen die elemente, maar gerieflik en prakties. Die afwerking is stylvol en aandag aan detail maak dit gesellig vir 'n gesin van 4 om gemaklik vakansie te hou.Die eenheid was pynlik netjies en amper klinies skoon, wat 'n mens die gemoedsrus gee dat jy in goeie hande is. My voertuig kon voor die eenheid 80% van die dag in koelte staan, en ek het nie een oomblik gevoel dit is onveilig nie. Vir lui lekker bekostigbare seevakansie is daar nie 'n ander opsie as Oyster Bay B&B nie. Oom Johan en Tannie Drikie het ons as familie ontvang en ons sal verseker weer vir hulle gaan kuier. Tien uit tien vir 'n puik juweel in Oesterbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignon V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mignon V
Gesin met klein kinders

Delicious.

Oyster Bay B&B is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oyster Bay Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om jul weer te sien.

Oyster Bay Inn
Cecile S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S
Saam met vriende

Skoon, netjies, baie vriendelike diens en heerlike ontbyt. Sal weer daar bly!

Dit was heerlik om in 'n skoon, baie netjiese en ruim gastehuis te slaap. Die slaapkamer en badkamer is lekker groot, maar die ekstra sitkamertjie by elke kamer is 'n bonus. Ons het die heerlikste sjampanje-ontbyt Kersoggend gekry en is saam met Dirkie en Johan Marx kerk toe voor ons die Tuinroete verder verken het. Ons is hartlik verwelkom en baie gasvry behandel. Ons sal hulle beslis by almal aanbeveel. Dankie vir die elektrisiteit wat ons vir 2 dae kon gebruik om die yskas en vrieskas van ons 4x4 waentjie se battery te herlaai - teen geen ekstra koste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oyster Bay Inn se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit is is net vir ons lekker om ons gaste te bederf en hulle gelukkig te hou.
Julle was die eerste gaste wat op 'n Kersdag by ons ontbyt geniet het.

Oyster Bay Inn
Estian C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en baie netjiese selfsorg-akkommodasie.

Heerlike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelache C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelache C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and relaxing.

Very relaxing and clean and neat. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oyster Bay Inn se terugvoer

Thank you very much for your positive report.

Oyster Bay Inn
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Romanstraat 8, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a51b012c1e314dfda5a4559e19a0ef75f05b1e9e1d7bf630a3131254342fdcc0dd54a1b7e1e686025a85ce180e9d651a298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R660 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 8 Roman Street Oyster Bay 6305 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.16964786659 24.654350280762