Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Catcher

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Oyster Catcher
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fatima R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Peaceful. Tranquil.

Our stay was great. Best views all round, received very well by the host. Everything was very neat and spacious, awesome atmosphere, relaxing sundowners the very best. Thanks, good value for money. Sure to stay again at Oyster Catcher, a real gem. Loved it. Thanks very much for allowing us this opportunity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Gesin met tieners

Fantastiese huis en omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Dit is vreeslik mooi in Rebelsrus en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiale plek, naby aan die natuur en weg van mense. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Rebelsrus Private Natuurreservaat is baie privaat, met net enkele huise en streng toegangsbeheer. Dit is ongeveer 15 minute van St. Francisbaai. Die huis is baie naby aan die see met wonderlike uitsigte. Dit is vir die natuurliefhebber wat stilte en vrede soek! Jy kan veilig stap in die omgewing. Die kuslyn voor die huis is rotsagtig, maar daar is 'n lang sandstrand wat 2 km daarvandaan begin. Ekstra bonus: Geen "loadshedding", aangesien die huis uitsluitlik op sonkrag en gas staatmaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter V
Gesin met tieners

Vakansie om te onthou. Heerlik uitgerus in die rustige omgewing.

Perfekte verblyf in natuurskone omgewing. Baie rustige omgewing en net die regte plek om uit te rus. Sal dit enige tyd aanbeveel. Naby heerlike, stil strand. Nie goedkoop. 6 km-grondpad tot by jou bestemming, andersins tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oyster Catcher se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Sal waardeer indien jy vir my n privaat boodskap kan stuur oor hoe ons op die “netheid” kan verbeter - dis baie belangrik vir ons. Groete

Oyster Catcher
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rebelsrus 32, Rebelsrus Private Nature Reserve, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d03d984bf74681627cf212f5017346f729117a99c71dfb00985c4dedda0e38d29b86da50968045c77af10667f5aa8330b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 32 Rebelsrus Rebelsrus Private Nature Reserve 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.192657330938 24.756878251174
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem