Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

P21 @ Selborne Park

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, P21 Selborne Park Gholflandgoed, Eenheid 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

P21 @ Selborne Park is 'n bekoorlike selfsorghuis op die gholflandgoed in Pennington. Hierdie huis is perfek vir 'n gesinswegbreek of vir 'n groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 modern ontwerpte badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers is op die boonste verdieping en het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit lei na die etenstafel en leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n groot vermaakarea met 'n onderdakstoep, meubels en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis op die perseel. 'n Gholfkarretjie kan teen 'n ekstra koste gehuur word, indien dit beskikbaar is. Dit is ook onderhewig aan ander bepalings en voorwaardes.

Slaapplek

’n Bespreking by P21 @ Selborne Park sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Ou Hoofweg, P21 Selborne Park Gholflandgoed, Eenheid 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, P21 Selborne Park Gholflandgoed, Eenheid 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b846701d8fad356bc4ca9cc77fd7b0838fa42ddec18eefb2d8e37255b3c30114a4eb00dfdac3897c3b9a6542629a29851c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) Old Main Road P21 Selborne Park Golf Estate, Unit 35 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.371381203435 30.676371235864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem