7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Crystal, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paarl Crystal Family Home bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Paarl, Wes-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastetoilet met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, lugbraaier, koffiemasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek in die tuin, sowel as veilige parkering, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jako Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 4 Crystal, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Paarl Crystal Family Home het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Crystal, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang