Paarl Hideaway
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 0 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 67 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
POA
Beskrywing
Paarl Hideaway is 'n pragtige skeepsvraghuisie wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande, die Paarl, geleë is. Dit is op dieselfde perseel as die eienaar se huis, maar het 'n privaat ingang. Hierdie verblyf is die perfekte opsie vir 'n romantiese wegbreek, aangesien dit net 'n hanetreetjie vanaf die welige wingerde en wynplase is.
Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die sitarea het gemaklike sitplek en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n welige tuin en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar en hierdie verblyf is ook naby winkels en restaurante.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leonhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 67 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Paarl Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 0 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 67 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang