Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Hideaway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 67, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paarl Hideaway is 'n pragtige houer-ombouing in die hartjie van die Kaapse Wynlande in die Paarl. Dit het sy eie ingang vanaf die eienaar se huis en kan die perfekte opsie wees vir 'n romantiese wegbreek saam met 'n geliefde aangesien dit 'n hanetreetjie van die welige wingerde en wynplase af is.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Verder is daar 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Hierdie leefruimte maak oop op 'n welige groen tuin en 'n uitnodigende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Die eiendom bied veilige parkeerplek en is binne maklike bereik van winkels en restaurante in die skilderagtige Paarl.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 67, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 67, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80a0ab9007eff0753e15792141e8b4de1f916a3b7b8c86f7d063ba8ec21b75ac32538c11ec3bda20e389a241ffeb074c7489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 67 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.75801260644 18.962393369905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang