LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paarl Mountain Lodge | LekkeSlaap
+25

Paarl Mountain Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Paarl Mountain Lodge is aan die voet van die Paarlberg in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid eie aan die wynlande verwelkom Paarl Mountain Lodge graag oorsese én plaaslike toeriste, avonturiers en sakereisigers.

Verblyf word in 4 kamers met slaapplek vir 8 gaste aangebied. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of net 'n stort, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in.

Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit perdry, bergfietsry, wynproe, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Paarl Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Enslinstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNzMyYjU2LTg0NTAtNGNjNy05OGM3LWRjYTBiNGQ5NjRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 21 Enslin street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.754109061519 18.958469766865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!