Paarl Mountain Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Riaan V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Nov 2025

Excellent place to use as a base for holidays. Owner is very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bonita H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtig. Lieflike uitsig en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Dear Bonita, Thank you so much for your positive review, it is much appreciated. We enjoyed hosting you and look forward to seeing you again. Kind regards, Annette and Bryan

Albert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie goeie ligging en mense is baie behulpsaam, asook vriendelik. Aan Annette en span baie dankie vir 'n lekker kuier, en dankie dat julle altyd bereid is om te help en raad te gee waar julle kan. Almal is baie vriendelik en ek sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Dear Albert, Thank you for writing such lovely kind things. I am so glad that you enjoyed your stay here, we also enjoyed hosting you and we look forward to hosting you again. Kind regards, Annette and Bryan

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons verblyf was awesome. Ons gasvrou se diens was uitstekend. Ons kamer was mooi skoon en ons bed was soos myne by die huis. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Geagte Adri, Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom by ons gastehuis. So bly om te hoor dat jy jou verbluif by ons so lekker geniet het. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Annette

Braam S
1 nag
5.0
Jul 2023

Vriendelik en maklik. Was baie behulpsaam en vriendelik en als was baie mooi en skoon, sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Hallo Braam. Dankie vir die vriendelike woorde. Ons het dit baie geniet om jou te huisves en sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete van die span by Paarl Mountain Lodge

Nico E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende waarde vir geld. Ons sal dit enige tyd sonder enige voorbehoud of voorwaarde aanbeveel. Ons is op die hande gedra. Geen moeite is ontsien om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons is ook spesiaal bederf op ons troudagherdenking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Dear Nico, Thank you so much for writing such a positive review, it is much appreciated and we look forward to hosting you again. Kind regards, Annette

Theonette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Onvergeetlik en ontbyt is 5 sterre. Ek soek altyd 'n lodge of klein gastehuis vir verblyf, natuurlik bekostigbaar en ontbyt 'n groot moet. My privaatheid is belangrik en stil area is altyd welkom. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Dear Theonette, Thank you for taking the timer to write your positive review, it is greatly appreciated. I am so happy that you both enjoyed your stay at Paarl Mountain Lodge and we hope to see you both again next time you visit Paarl. Kind regards, Annette

Victor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Amazing. I phoned them the Friday to tell them my plans to propose and they had a lovely setup in the room with roses and sparkling wine, Annette was very excited as well but she was an amazing host and we really enjoyed our weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Dear Victor, It was such an honour to have you here on your special occasion and I enjoyed spoiling you both. Good luck with your future together and we hope you visit Paarl Mountain Lodge again. Thank you for the lovely review. Kind regards, Annette

John S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Very satisfied with everything. Pleasant welcome on arrival by the hostess. The room was very nice and had all the amenities that we needed. All in all a very pleasant night's stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Dear John, Thank you for your lovely review, I hope we get to host you for a longer time period next time. We are glad that you enjoyed your stay. Kind regards, Annette

Philip Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Baie lekker gebly. Baie dankie aan Annette, ons het dit geniet, mooi omgewing. Sal weer kom en aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bryan
Paarl Mountain Lodge
Baie dankie vir die vriendelike resensie en boodskap. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer. Ons sien uit om julle weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete, Paarl Mountain Lodge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Enslin street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNzMyYjU2LTg0NTAtNGNjNy05OGM3LWRjYTBiNGQ5NjRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 21 Enslin street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.754109061519 18.958469766865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang