LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg-eenhede met slaapplek vir 3
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n enkelbed, sitkamerstel, 'n klein etenstafel met stoele sowel as 'n platskerm-TV in die sitarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid 3 met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

34 Lemoenkloof Weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ca3c85942fd2fccd9eb9869bb76f75a7a29fdf965344af009d27b42b60f50b4fd0b3e9cb6f61c75460c4462229a5350cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 3 mense 39 5 1 5 34 Lemoenkloof Weg Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7191053 18.9567929