Pad Langs
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Hardus D - Apr 2024
Algehele gradering
Die stilte as al wat ek nodig gehad het.
Anne-marie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese, mooi en veilige tuiste. Sal Pad Langs beslis aanbeveel.
Pad Langs se terugvoer
Baie dankie Anne-Marie. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Nicola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wens ons kon langer by Pad Langs bly, sal definitief terug wees!
Pad Langs se terugvoer
Hi Nicola, baie dankie vir die mooi resensie! Dis vir ons super lekker om vriendelike gaste te ontvang!
Christine V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Pad Langs se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en terugvoer. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang
Bardine O - Sep 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel na 'n besige dag!
Lees meerPad Langs se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dis vir my altyd lekker om ons gaste te ontvang en die hoop is altyd dat julle die liefde sal voel waarmee pad langs gebou is. Hoop om jou sommer gou weer by ons te ontvang
Lolla K - Apr 2023
Algehele gradering
'n Ongelooflike wegbreek van die besige gejaag.
Pad Langs se terugvoer
Baie dankie.
Dit was vir ons n voorreg om jou by ons te kon ontvang.
Nico V - Apr 2023
Algehele gradering
Dis baie mooi, was net te kort daar.
Pad Langs se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Nico, ons sien uit om jou weer by ons te ontvang.
Hein L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gasvry.
Pad Langs se terugvoer
Baie dankie Hein. Sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Lourien K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig en super netjies.
Pad Langs se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes