+35
Selfsorg in Vermaaklikheid

Paddahoek Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

-Die verblyf word as 'n geheel bespreek.
- Die kothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes en 1 kind. Let asb. dat die kothuis nie meer as 3 volwassenes kan akkommodeer nie.
- Gaste moet asb. vooraf laat weet hoe hulle die beddens opgemaak wil hê. Gaste kan óf die koningingrootte-bed op die tussenvloer wat deur 'n leer bereik word, en die 2 enkelbeddens op die grondverdieping gebruik, óf die 2 enkelbeddens op die grondverdieping in 'n koninggrootte-bed omskep en 'n koninggrootte-duvet opsit, en die solderkamer met sy koningingrootte-bed met 2 enkelbed-duvets gebruik.
- Goedgemanierde en vriendelike honde word toegelaat mits dit vooraf so gereël. Honde mag nie die ander wilde of mak diere jaag of pla nie.
- Die kothuis is nie geskik vir toestelle met verhittingselement nie.
- Vir internet en telekommunikasie bied die verblyf 'n selfoonseinversterker van tot en met 3G. Gaste moet van hulle eie selfoon en data gebruik maak.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 015
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 015
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 015
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Portion 46 of the Farm 499, Vermaaklikheid, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a3b4f2ba1d60e038bb5a51a8f17ac80c2dc0438ba6d5800a31da45ad637742d59cd4fa845d68599c37a36ce836c53a20f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 015 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Portion 46 of the Farm 499 Vermaaklikheid 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.306659750703 21.023016124964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang