+35

Paddahoek Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 15 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 46 of the Farm 499, Vermaaklikheid, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 R918 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paddahoek Cottage is in 'n stil plattelandse laan in Vermaaklikheid geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n outentieke klipkothuis wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is.

Die kothuis het dik klipmure, 'n hoë plafon en 'n grasdak wat dit koel maak in die somermaande. Daar is 'n vrystaande kaggel vir die wintermaande. Die kothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes en 1 kind. Daar is ongelukkig nie plek vir 4 volwassenes nie. Gaste het 2 opsies wat slaapplek betref – hulle kan óf die koningingrootte-bed op die tussenvloer wat deur 'n leer bereik word, en die 2 enkelbeddens op die grondverdieping gebruik, óf die 2 enkelbeddens op die grondverdieping in 'n koninggrootte-bed omskep en 'n koninggrootte-duvet opsit, en die solderkamer met sy koningingrootte-bed met 2 enkelbed-duvets gebruik. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaatgasstoof, sitarea en 'n eetarea op die grondverdieping en dit lei na 'n onderdakstoep met 'n braai-area en 'n gietysterstofie. Gaste sal hul eie selfone en data moet gebruik vir internet, maar 'n selfoonseinversterker sal voorsien word.

Die grasperk is omhein en honde is welkom indien hulle goedgemanierd en vriendelik is en nie ander wilde of mak diere sal pla nie. Die kothuis het 'n betroubare 2 KW-kragstelsel, maar dis nie geskik vir toestelle met verhittingselemente nie.

Die kothuis is 750 m vanaf die openbare toegangspunt van die Duiwenhoksrivier waar gaste hul bote te water kan laat of kan swem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hayley C
Besigheidsreis
5.0
Absolutely perfect spot to visit. Paddahoek was a magical surprise - very quiet and tranquil, yet close to amenities and super easy to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Sharon H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil plekkie om net 'n bietjie te rus. Fantastiese tyd gehad.
Feb 2025
Beth S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, tranquil, hassle free. Peaceful. Loved the tranquil nature area and staying in such a lovely old stone cottage that has been ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Alta N
5.0
Sielerus en asemrowend! Die plekkie is ongelooflik goed uitgelê, en het alles wat mens nodig het. Die gebrek aan lawaai en straatligte was absoluut go...
Sien meer
Jul 2024
Robin T
Saam met lewensmaat
5.0
This cottage will not disappoint you! A delightful little cottage. Well equipped, clean and comfortable with a very efficient inside fi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Portion 46 of the Farm 499, Vermaaklikheid, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paddahoek Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
R 1 020 R 918
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 020
R 1 020 R 918
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 020
R 1 020 R 918
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 46 of the Farm 499, Vermaaklikheid, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a3b4f2ba1d60e038bb5a51a8f17ac80c2dc0438ba6d5800a31da45ad637742d59cd4fa845d68599c37a36ce836c53a20f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R918 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Portion 46 of the Farm 499 Vermaaklikheid 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.306659750703 21.023016124964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang