Padrone Holiday House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Padrone-singel 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Padrone Holiday House is 'n pragtige selfsorghuis in St. Francisbaai en bied die mooiste see-uitsigte.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die groot vensters laat baie natuurlike lig in. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die huis het 3 badkamers met 'n bad of 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak elk.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n klein etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die sitarea lei na 'n binnebraai-area met 'n ingeboude braai. Daar is 'n groot onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met buitemeubels en braaigeriewe buite. Bo is 'n balkon met 2 stoele, 'n tafel en 'n pragtige see-uitsig. Dis die ideale plek vir gaste om hul oggendkoffie te geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Padrone-singel 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Padrone Holiday House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Padrone-singel 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom