Pagel House B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Henry W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gasvry en karaktervolle huis. Heerlik oorgebly.
Kenneth S - Feb 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Pauline K - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Sharon C - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome stay.
Pagel House B&B se terugvoer
So happy you enjoyed the experience.
Steve V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike ontvangs!
Juliet B - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Marius S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek vir oornag, en ook 'n restaurant wat uitstekende vis/chips maak.
Barbara R - Des 2023
Algehele gradering
Perfectly located as a halfway stop between Johannesburg and Hermanus.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much. I'm very pleased you enjoyed the stay.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Andre D - Des 2023
Algehele gradering
Okay.
Stephan P - Des 2023
Algehele gradering
Oornag stop.
Thea V - Des 2023
Algehele gradering
Breek met baie geskiedenis.
Hannelie C - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en gerieflike verblyf in 'n pragtige ou huis.
Zonja V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus met veilige parkering.
Pagel House B&B se terugvoer
I'm so happy you enjoyed The Old Barn. It is a new addition to our selection and perfect for a family.
Dorotheaelizabeth O - Nov 2023
Algehele gradering
Ouwereldse sjarme.
Robyn J - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and homely.
Elizma V - Okt 2023
Algehele gradering
Besondere ondervinding soos altyd.
Samantha N - Sep 2023
Algehele gradering
The stay was really fantastic.
Leon L - Sep 2023
Algehele gradering
Become part of history.
Liza N - Aug 2023
Algehele gradering
Baie interessante huis, massiewe kamer en badkamer. Was heerlik.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much for your review. Hope to be an overnight stop for you all in future.
Francois J - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n besondere lekker kuier.
Dewald M - Jun 2023
Algehele gradering
Beste in die dorp.
Riekie S - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige, unieke ou huis - heerlike ervaring - vriendelike diens.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for your review.
I'm glad you enjoyed your stay
Neill G - Jun 2023
Algehele gradering
Reisiger wat vir een aand slaapplek benodig het.
Pagel House B&B se terugvoer
Baie dankie Neill.
Nico S - Mei 2023
Algehele gradering
Homely and Pleasant.
Carlien W - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much. So happy you enjoyed the Pagel House experience.
Nelis T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou.
Maretha P - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring!
Marthan T - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige ou huis.
Lucille M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename oorslaap en Lyn is 'n uitstekende gasvrou.
Wikus O - Okt 2022
Algehele gradering
Die eienaar was baie vriendelik en gasvry, maar die akkommodasie was nie na wense nie.
Lees meerAnri D - Okt 2022
Algehele gradering
'n Onverwagte juweel.
Francois D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gasvrye verblyf.
Anilia B - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Het slegs oornag tydens vakansierit.
Olga G - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige, ou huis, pynlik netjies en skoon.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for taking the time to do the review.
Mariechen J - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik, veilig, lekker kos!
Thea V - Jan 2022
Algehele gradering
Thanks for sharing the glory of years gone by with us.
Nicol F - Jan 2022
Algehele gradering
'n Besondere oornagplek wat interessant en keurig ingerig is. Laat genoeg tyd toe om te verken en rond te snuffel, te verwonder en ingelig te word en die groot tuin te geniet. En laat genoeg tyd om die ontbyt te geniet!
Susan P - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Russel C - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Leon B - Des 2021
Algehele gradering
Oornag op pad na Plettenbergbaai met karavaan.
Theo L - Des 2021
Algehele gradering
Voldoende vir oornag.
Denise B - Nov 2021
Algehele gradering
A short overnight stop on our journey.
Christiaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Laat die aand gearriveer, maar was met vriendelikheid ontvang en verwys na 'n restaurant wat oop was laat die aand.
Pam L - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant
Kobie P - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Lynn in Pagel House!
Lees meerDavinia A - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename plekkie, vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Lorraine M - Aug 2021
Algehele gradering
Ouwêreldse elegansie.
Andrea E - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful guesthouse
Elize V - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, skoon en gerieflik en waarde vir geld.
Michele D - Apr 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay in this historical building. Warm and friendly hospitality.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you for taking the time to do a review.
So glad you enjoyed your stay and the quaint little town. Keep exploring.
Kind Regards,
Lyn
Lynette P - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable .
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en veilig.
Andreas En Werna V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike ontbyt, baie gasvry en netjies.
Edrich K - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en alles werk! Veilige parkering.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for your lovely review.
I hope to welcome you both at a future date when you are travelling in this area again.
Regards,
Lyn.
Corlia S - Jan 2021
Algehele gradering
10 sterre vir "attention to detail".
Lees meerSonja C - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful old house with lots of character and lovely host.
Lees meerPagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review. It was lovely hosting you both. It is so good to be open for business again. Yes, the drought is very bad in the area. It is being called the drought of the century
Kind Regards.
Burger G - Okt 2020
Algehele gradering
Onverwagse juweel.
Karin D - Okt 2020
Algehele gradering
Nostalgiese kuier in tyd wat lank reeds verby is.
Dominique M - Okt 2020
Algehele gradering
Historic, friendly, clean & great value for money.
Lise H - Sep 2020
Algehele gradering
Homely.
Llewellyn E - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, behulpsaam, netjies, stil.
Willem L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Willem L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige antieke atmosfeer en lekker kuierhuis.
Lees meerBertie L - Des 2019
Algehele gradering
Comfortable and reasonable.
Jan L - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal weer daar gaan bly.
Rian P - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik en aangenaam vir oornag.
Deirdre R - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf in 'n lieflike omgewing!
Suedene H - Okt 2019
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Hettie S - Jul 2019
Algehele gradering
Pagel House B&B is waarde vir geld.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much for taking the time to do a lovely review. Hope we will have the privilege of welcoming you again in the future.
Linda F - Apr 2019
Algehele gradering
Stunning Karoo getaway.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you for sending in a lovely reveiw.
Marcine C - Jan 2019
Algehele gradering
Great Karoo hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ware Karoo-gasvryheid.
Aberdeen is 'n oulike dorpie, stil maar interessant, met vriendelike hulpvaardige mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Glenn G - Jan 2019
Algehele gradering
Die verblyf is interessant, maar vir uitgesoekte kliënte wat hou van aristokratiese geskiedenis.
Lees meerLeon O - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker plek om oor te slaap op die lang pad.
Mario J - Des 2018
Algehele gradering
Beste diens van baie aangename mense.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much for your review. I’m happy you enjoyed yourself.
Heiletta M - Des 2018
Algehele gradering
Baie unieke gastehuis.
Leon V - Des 2018
Algehele gradering
Great en skoon! Lekker ontbyt!
Pagel House B&B se terugvoer
Baie Dankie.
Willem D - Des 2018
Algehele gradering
So lekker gebly, volgende keer bly ons nog 'n nag. Ongelooflike atmosfeer in die huis.
Pagel House B&B se terugvoer
Big thank you for your review. Look forward to welcoming you both next time.
Dawid K - Des 2018
Algehele gradering
Puik verblyf met 'n lieflike tuin.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for your lovely feedback. I’m very happy you enjoyed your stay and the birds especially the Hammerkop family. Look forward to welcoming you both again
Elsabe J - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese verblyf.
Pagel House B&B se terugvoer
Many, thanks for your review.
Andre D - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf op die platteland.
Yolandi B - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek in 'n lieflike dorpie.
Anell D - Mei 2018
Algehele gradering
Ouwêreldse Victoriaanse weelde in 'n vervloë volstruis-paleis!
Lees meerPagel House B&B se terugvoer
A big thanks for your lovely review. I’m pleased you enjoyed your stay, and I hope to welcome you again in the future.
Adri V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gasvry! Onmiddellik bedien met 'n heerlike koppie koffie!
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much for your review. It is much appreciated.
Frank T - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstaande en lieflike ontbyt. Gasvrou is ongelooflik.
Pagel House B&B se terugvoer
Baie Dankie
Gretna M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Daan L - Mrt 2018
Algehele gradering
Laat my terugdink lank gelede voor moderne (Town Lodges) gebou was. Die eienaar gee self persoonlik aandag en dokter jou.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much.
Nelis V - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik. Ongetwyfeld waarde vir geld!
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much.
Louis L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hannes R - Jan 2018
Algehele gradering
Sal dit beslis weer doen!
Koos M - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf in besondere mooi ou huis.
Magda V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en perfek vir ons behoeftes.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much.
Johan N - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Pagel House B&B se terugvoer
Baie dankie.
Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Mal oor die rustigheid!
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you, trust you enjoyed the Karoo experience.
Pieter P - Des 2017
Algehele gradering
Goeie oorstaanpunt.
Annalie En Adriaan O - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Johan G - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese akkommodasie.
Pagel House B&B se terugvoer
Baie Dankie.
Gert S - Des 2017
Algehele gradering
Histories interessant.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much.
Morne D - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en rustig, baie lekker gebly.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much. The Yellow and Big Blue rooms have showers if your booking again. Hope you found succulents.
Trudy C - Aug 2017
Algehele gradering
'n Baie aangename begin van ons vakansie.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for your very positive feedback.
We hope to welcome you again in the future.
Craig S - Aug 2017
Algehele gradering
Comfortable and homely accommodation. Great breakfast. Sorry I didn't order dinner.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike, huislike verblyf. Heerlike ontbyt. Spyt ek het nie aandete ook bestel nie.
Tydsreis op sy beste.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for your great review.
We hope you come back this way sometime in the future.
Kind regards.
Francois G - Jul 2017
Algehele gradering
So-so.
Pagel House B&B se terugvoer
Very sorry about the barking dogs. That room looks out onto the street and I can only guess that there was perhaps a stray dog in the road or something like that. We will check the mattress. Thank you for taking the time to for the review.
Mathys D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you very much.
Etienne G - Jun 2017
Algehele gradering
Sterk aanbeveel!
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write the review. It helps future guest when deciding where to book. I hope to be able to welcome you both at a future date.
Kind Regards, Lyn
Wilfred W - Mei 2017
Algehele gradering
A lovely stay and learnt a lot of the history of the house and town.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf en het baie van die geskiedenis van die huis en dorp geleer.
Ons het al baie deur en verby Aberdeen gery, maar is baie bly dat ons 'n nag daar gebly het om meer oor die dorp te leer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pagel House B&B se terugvoer
Glad you enjoyed the experience.
Ilse J - Apr 2017
Algehele gradering
Beleef die "ou" wêreld en die tyd wat stilstaan.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you. The garden has lei water thus why it's so green.
Jenny B - Apr 2017
Algehele gradering
Authentic Victorian experience - enjoyed our stay at Pagel House.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Egte Victoriaanse ervaring - het ons verblyf by Pagel House geniet.
Dankie vir 'n wonderlike blik op die ou dae. Wonderlike gasvrou en verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pagel House B&B se terugvoer
Thanks so much.
Japie D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker kuier.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you, glad you enjoyed the stay.
Petro D - Apr 2017
Algehele gradering
Interessante gastehuis!
Lees meerPagel House B&B se terugvoer
Thank you, till next time.
Johannes M - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye verblyf.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you and I look forward to welcoming you again in the future.
Ben A - Des 2016
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring - veral die Hamerkopnes in die Wilgerboom op Pagel House se werf.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much Ben and all the guests that have sent in reviews over the season.
It is much appreciated.
Mike B - Des 2016
Algehele gradering
It was pleasant and the atmosphere was just nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was aangenaam en die atmosfeer was net lekker.
Lekker huislike atmosfeer. 'n Spesiale atmosfeer in 'n huis wat al die items het wat jou terugneem na 'n vervloë era. Uitstekende diens van goeie personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan E - Des 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en Lynn is 'n puik gasvrou!
Pagel House B&B se terugvoer
Basie dankie
Judith B - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was soos 'n reis in die verlede met al die antieke meubels ens.
Margie V - Okt 2016
Algehele gradering
Yesteryear wonderful experience.
Roelof C - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekend en uitstaande 'n totale wenner!
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you for the review. I'm happy you enjoyed your stay. Hope to see you again sometime in the future.
Kind regards,
Lyn
Margareta T - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike kuiertjie!
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much for taking the time to do a review. It is important for our business to know how clients feel. Thank you . Lyn and staff.
Johan K - Mrt 2016
Algehele gradering
Persoonlike, gemaklik en eg.
Johan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike huis met die wonderlikste tuin.
Esmé B - Jan 2016
Algehele gradering
Puik!
Andrew G - Des 2015
Algehele gradering
Lyn doen alles en nog meer om jou verblyf 'n aangename ervaring te maak.
Lees meerPagel House B&B se terugvoer
Thank you for your review. May I ask what room you had and what looked tired or shabby. It is important to me to know what the client sees and feels so that we can try to make it better.
Thanking you again,
Lyn
Danie H - Des 2015
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel en vrek lekker gebly.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much Danie for your lovely review.
Zelda B - Okt 2015
Algehele gradering
Kos en verblyf uitstekend.
Pagel House B&B se terugvoer
Thank you so much Zelda. The reviews are important.
I hope your trip and the funeral went okay.
Regards
Lyn
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstroomstraat 17, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom