Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palamos On Sea

Selfsorg
Suite met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n uitsig oor die see. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n hangkas, haardroër, kluis en 'n plafonwaaier in die slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gaste kan 'n uitsig oor die see en die swembad van die slaapkamer, sitarea en badkamer af geniet. Die kombuisie is ideaal vir die voorbereiding ban ligte maaltye en daar is 'n tweeplaatstoof, yskassie, broodrooster, ketel en 'n mikrogolf. Die eetarea bied toegang tot die stoep en die sitarea het gemaklike leerbanke, 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi. Gaste parkeer in die stil straat. 'n Draagbare braai is beskikbaar op die stoep waar die verstelbare afdak skaduwee en son kan bied, afhangend van wat julle soek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Gourmet-ontbyt wat persoonlik deur die gasheer voorberei word, kan gereël word teen R150 per persoon.
Ons bied ook 'n mossel-ervaring teen R450 per paartjie aan. Dit is egter afhanklik van die gety.

Daar is sushi-sjef en 'n peuselhappiebord kan teen R350 bestel word.
Die kamers word nie daagliks gediens nie as gevolge van Covid19-voorsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite met tuin-uitsig
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite bied 'n uitsig oor die tuin en het slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die kombuisie is ideaal vir die voorbereiding van ligte maaltye en daar is 'n tweeplaatstoof, yskassie, broodrooster, ketel en 'n mikrogolf. Die eetarea is ook geskik as 'n werkstasie, en daar is 'n sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Gourmet-ontbyt wat persoonlik deur die gasheer voorberei word, kan gereël word teen R150 per persoon.
Ons bied ook 'n mossel-ervaring teen R450 per paartjie aan. Dit is egter afhanklik van die gety.

Daar is sushi-sjef en 'n peuselhappiebord kan teen R350 bestel word.
Die kamers word nie daagliks gediens nie as gevolge van Covid19-voorsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palamosstraat 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMWQwNmRkLTk3ZTQtNDU1MS05YzhlLWY1NjIzNDk4NTZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Palamos Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1760338 24.8346038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem