Paljas & Kandas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Koos G - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Peet B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
William B - Mrt 2024
Algehele gradering
Great!
Keobakile M - Des 2023
Algehele gradering
Good place.
Carin C - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Althea K - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely, quiet cottage feel with an amazing host.
Carl L - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelik.
Ansie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Jessie M - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek vir enige iemand wat tussen Potch en die Kaap ry.
Paljas & Kandas se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, boek sommer gou weer in!
Jurie P - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Gunter P - Des 2020
Algehele gradering
Heel lekker.
Carmen C - Des 2019
Algehele gradering
Verwelkomend.
Mokgadinyane M - Sep 2019
Algehele gradering
The Guest House is nice and affordable.
Marietjie K - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was okay.
Riaan Hyman H - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld ─ baie lekker gebly.
Johannes P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gesellig en tuis.
Suzette E - Mrt 2019
Algehele gradering
Ja vir oorslaap - die bed was bietjie hard en oud - die ontbyt is glad nie lekker nie.
Theo B - Jan 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay, very comfortable.
Ronell S - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik en gasvrou baie vriendelik.
Tiaan J - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik, baie goed geleë.
Paljas & Kandas se terugvoer
Ek is baie by julle het julle kuiertjie geniet by Paljas en Kandas Gastehuis.
Maurentia W - Mrt 2018
Algehele gradering
Amazing.
Tertius B - Des 2017
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en lekker geslaap.
Lesley K - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf met die beste eienaars dus ver!
Lees meerIrma S - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was onaangenaam.
Paljas & Kandas se terugvoer
Goeie dag Irma, ek vra verskoning vir enige ongerief. Ons linne word elke dag vervang, ons personeel verlaat die gastehuis tussen 12 en 2 namiddae ons honde word midae tussen 4 en 5 kos bedien en die voertuie word deur privaat sekuriteit opgepas asook cctv kameras. Vriendelike Groete, Lynette
Liza R - Sep 2017
Algehele gradering
Great and friendly people.
Schalk S - Mei 2017
Algehele gradering
Barries het my op sy hande gedra.
Hestè N - Mrt 2017
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Pieter K - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en bekostigbaar.
Mariska K - Jan 2017
Algehele gradering
A joyful stay.
Dieter S - Jan 2017
Algehele gradering
Die aangename gesindheid van gasvrou is aan te beveel, sy laat mens regtig tuis voel.
Marietjie V - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Irma L - Jan 2017
Algehele gradering
Ek sal glad nie hierdie plek aanbeveel nie.
Lees meerPaljas & Kandas se terugvoer
Goeie Dag Irma, baie dankie vir jou bespreking by Paljas en Kandas. Graag wil ek uitvind of julle reggekom het met julle motor? Ek is jammer dat die verandering van besprekings datum nie reg uitgewerk het nie. Ek het op die 2de Januarie net na 21:00 die aand 'n oproep na jou foon toe gemaak om seker te maak dat julle wel nog oppad is. Ek het 'n boodskap vir jou gelos, maar geen terugvoering ontvang nie. Julle kamers, met eie badkamers, het dus leeg gestaan en ek het ander kliente verloor, aangesien ek hulle na ander gastehuise toe gestuur het. Ek vra dus om verskoning vir die misverstand, maar ek dink nie dit is nodig om persoonlik te raak en my, asook my besigheid te beledig nie. Ek hoop jy vind my skrywe in orde. Vriendelike groete, Lynette
Maretha S - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik, gesellig.
Debbie D - Des 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en warm ontvangs.
Maca D - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Cindy G - Des 2016
Algehele gradering
Perfek vir 'n aand se oorslaap, waarde vir geld.
Krystal H - Nov 2016
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Tersia N - Okt 2016
Algehele gradering
Baie, baie dankie. Wonderlik gewees.
Rencia E - Okt 2016
Algehele gradering
Voldoende vir behoefte.
Alan B - Sep 2016
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam.
Stephan F - Jul 2016
Algehele gradering
Baie teleurstellend - glad nie soos foto's.
Lees meerPaljas & Kandas se terugvoer
Goeie Dag Stephan, ek is baie jammer as julle nie tevrede met my kamer of dienste gelewer tevrede was nie. Ek kon julle vra om vir die 2 aande wat julle gekanselleer het te betaal, maar ek het julle dit gespaar. Daar is 'n lugverkoeling in die kamer om dit heerlik warm te maak. Die honde hardloop buite en op die gras, maar is gaste gewoond en baie lief vir die gaste. Vorige gaste het selfs oulike boodskappe geskryf van Elvis die Sharpei. Die kamer het beslis vensters en geen rook van buite kan die kamer insypel nie. Ongelukkig is hierdie kamer glad nie 'n beskrywing van 'n buitekamer nie. Die kamer se foto is ook op LekkeSlaap te sien, daar is 'n "room-divider" beskikbaar om die badkamer te privatiseer. Vriendelike Groete Lynette
Ansie V - Jun 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam, huislik en gesellig.
Bertram Jacobs J - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Petro L - Apr 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker rustig en alles wat jy nodig het.
Hennie K - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed om te oornag.
Koos B - Mrt 2016
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plekkie om te bly!
Jaco S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Goedkoop met goeie diens.
Phillipp C - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker saamgekuier daar.
Lettie O - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies met vriendelike diens.
Carin T - Jan 2016
Algehele gradering
Te veel slaapkamers en te min badkamers, slegs waaiers in die kamers.
Paljas & Kandas se terugvoer
Goeie Dag Carin, ek wil graag vir jou bedank vir jou bespreking. Ons het egter 7 kamers by ons gastehuis en nie 6 soos jy genoem het nie. Die 4 familiekamers het wel hulle eie badkamers. Die 3 ekonomiese kamers moet 'n badkamer deel soos op die beskrywing van ons gastehuis. Die ekonomiese kamers gebruik waaiers en die familie kamers het lugreëling. Dit is dus waar die prysverskil intree. Ek is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was met jou verblyf nie. Ek hoop dat jy die terugvoer wel vind. Vriendelike Groete Lynette
Vivian S - Des 2015
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Juan G - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. Gasvry!
Stephan J - Des 2015
Algehele gradering
Puik persoonlike aandag, diens en gasvryheid!
Elize M - Des 2015
Algehele gradering
Oulike plek.
Chrishella C - Des 2015
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis. Lynette is 'n wonderlike gasvrou. Sy het ons baie laat tuis voel.
Thinus B - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pete-dawid W - Nov 2015
Algehele gradering
Beddegoed gevlek en badkamer word met 5 kamers gedeel!
Paljas & Kandas se terugvoer
Beste Abel,
Baie dankie vir die terugvoer en ek is jammer om te hoor dat julle nie tevrede was met die verblyf nie. *Ek was ongelukkig nie bewus gemaak daarvan dat u nie gelukkig was nie.*
Graag wil ek noem dat daar op die beskrywing van die ekononiese kamers aangebring is dat dit 3 kamers is wat 'n badkamer deel en nie 5 kamers soos genoem in u resensie nie. Die badkamer is skoon en gerieflik ingerig.
Ongelukkig kan ek nie kommentaar lewer oor die beddegoed nie, aangesien ek nog nie vantevore klagtes daaroor ontvang het nie. *Ons sal wel deur die beddegoed gaan en kyk vir beddegoed wat moontlik vlekke op het en vervang moet word.*
Ek wil dit ook duidelik maak dat ons nie diskrimineer teen enige gaste wat gebruik maak van ons fasiliteite nie. Dit sluit kontrakteurs en mynwerkers in. Al ons gaste is ewe belangrik vir ons en ons probeer om almal se verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Ek hoop hierdie terugvoer vind u wel.
Groete,
Lynette
Theo J - Nov 2015
Algehele gradering
A nice place to stay over and the breakfast is good as well.
Neels K - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was oukei.
A Fourie O - Okt 2015
Algehele gradering
Baie hartlik en vriendelik; gemaklik en tuis
Phillip P - Okt 2015
Algehele gradering
Ek het regtig waar baie lekker gekuier en beveel dit beslis aan.
Gideon N - Sep 2015
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Christina C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die plek is bo verwagting en ek sal verseker weer daar tuis gaan.
Chris T - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker huislik en ons het baie lekker gekuier.
Fanus E - Sep 2015
Algehele gradering
Personeel vriendelik en behulpsaam. Goeie diens en waarde vir geld. Nie ver van die naaste winkelsentrum af nie.
Dina B - Aug 2015
Algehele gradering
Perfect, friendly and well serviced.
Anne-marie B - Aug 2015
Algehele gradering
Paljas en Kandas is "home from home."
Neal D - Jul 2015
Algehele gradering
Overnight en-route to Cape Town.
Leonie B - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer en waarde vir geld.
Veronique V - Jul 2015
Algehele gradering
Goed.
Janine M - Jun 2015
Algehele gradering
Good experience!
Chris S - Jun 2015
Algehele gradering
Moeite werd.
Annalie J - Mei 2015
Algehele gradering
Rustige waarde vir geld blyplek.
Maxie B - Mei 2015
Algehele gradering
Fantastiese vriendelike diens.
Gerhard V - Mei 2015
Algehele gradering
Puik, puik puik.
Cathleen H - Jan 2015
Algehele gradering
'n Baie lekker ervaring!
Markus V - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by Paljas & Kandas baie geniet.
Carine F - Jan 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustige verblyf.
Pauline S - Des 2014
Algehele gradering
Ons sal definitief weer daar oornag.
Elize L - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Christine K - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker gekuier!
Gary B - Sep 2014
Algehele gradering
Old world charm.
Jannie H - Mei 2014
Algehele gradering
Dankie!
Johan K - Apr 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Juan S - Apr 2014
Algehele gradering
Excellent!
Gerrie Van Der W - Apr 2014
Algehele gradering
Dankie Lynette vir julle gasvryheid. Ons kom beslis weer.
Gerhard P - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Eddy S - Mrt 2014
Algehele gradering
As Guest houses go This one will remain at the top of my list.
Lees meerRobbie S - Feb 2014
Algehele gradering
Heeltemal goed genoeg vir ons!
Hannes G - Feb 2014
Algehele gradering
People were very friendly and helpful. Good experience.
Nolene D - Jan 2014
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Lees meerJohan S - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees om hier te kon oorslaap!
Lees meerDalveen D - Jan 2014
Algehele gradering
Stunning thanks
Danie J - Jan 2014
Algehele gradering
Stil en rustig.
Elma K - Des 2013
Algehele gradering
Baie rustig en kalm.
Laura O - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs!
Ian M - Des 2013
Algehele gradering
Nice
Rika M - Des 2013
Algehele gradering
Goed!
Hester K - Nov 2013
Algehele gradering
Uitstekend! Nader aan jou eie huis gaan jy nie sommer kry nie!
Lees meerNatalie D - Sep 2013
Algehele gradering
Amazing hospitality.
Elsa B - Sep 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Ons het sommer tuis gevoel!
Elaine V - Sep 2013
Algehele gradering
N Aangename rustige plekkie gevul met nostalgie & vriendelikheid & vrede
Ansie N - Aug 2013
Algehele gradering
Lekker huislik!
Johan S - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Robbie S - Aug 2013
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Tom En Elsabe N - Aug 2013
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Eneth D - Aug 2013
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Ockert V - Jun 2013
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties.
Maydie H - Mei 2013
Algehele gradering
Wonderful
Pauline O - Mei 2013
Algehele gradering
Vriendelik en diens wonderlik
Josef R - Apr 2013
Algehele gradering
Lovely room, in a friendly home with excellent quality linen (incl feather duvet).
Lees meerErica G - Apr 2013
Algehele gradering
Vriendelike, kunstigste en vreedsaamste rusplek.
Anton M - Mrt 2013
Algehele gradering
Baie netjiese akkomodasie, sal beslis weer hier bly
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolseley-straat 15, Kimberley, 8301, Noord-Kaap