Palm Breeze @ Mossel Cove Unit 111
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palm Breeze @ Mossel Cove Unit 111 is 'n bekoorlike woonstel in Mosselbaai wat gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand bied. Perfek vir 'n klein gesin, paartjies of individuele reisigers wat op soek is na 'n ontspanne vakansiewegbreek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n stort wat oor die bad vasgemaak is óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Dié area maak oop op 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan toegang tot WiFi, gratis veilige parkeerplek, 'n hysbak en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Beyond Group Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang