Palm Centre
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Montagu Street, Mossel Bay Central, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palm Centre is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai-sentraal, met slaapplek vir 4 gaste.
Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed elk. Die badkamer het 'n stort, en daar is 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai.
Sentraal geleë, net 4 tot 5 blokke van die see af, bied die ruim woonstel met 2 slaapkamers pragtige see-uitsigte vanuit die leefarea en die hoofslaapkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Montagu Street, Mossel Bay Central, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Montagu Street, Mossel Bay Central, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang