The Palm Flats Palm Paradise
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albanyweg 13, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Palm Flats Palm Paradise is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Seepunt in Kaapstad. Dit is die ideale huislike verblyf vir paartjies en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis, WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met sitplek en 'n uitsig oor Kaapstad. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en die Seepunt-promenade.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Albanyweg 13, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albanyweg 13, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap