Palm House Accommodation
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-straat 37, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Palm House Accommodation is 'n bekoorlike selfsorghuis in Witrivier. Hierdie verblyf is gerieflik naby winkelsentrums en skole geleë.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die solderarea het 2 enkelbeddens vir kinders. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n sitarea, kaggel en 'n etenstafel. Daar is 'n stoep, welige tuin en 'n onderdakbraai.
Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel besikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Palm House Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
- Groot 5
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sarin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 12
Ligging
- Palm-straat 37, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Palm House Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-straat 37, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom