Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmtree House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofstraat, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 395 R6 656 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Palmtree House is 'n lieflike vakansiehuis op die veilige Eden Rock Forest Estate in die hartjie van Pennington. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende aangesien die huis met 'n groot swembad spog.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 selfsorgwoonstelle wat saam bespreek word. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Elke woonstel het ook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n groot houtdek met 'n swembad, sonstoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.

Daar is ook 'n pooltafel en Jacuzzi.

Die landgoed is reg langs Selborne Gholfklub en naby die strand en restaurante geleë. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n rugsteun-omsetter en 'n JoJo-tenk.

Slaapplek

’n Bespreking by Palmtree House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Resa Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 1

Jaar gelys 10

Ligging

  • Ou Hoofstraat, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 395
R7 395 R6 656
per nag (plek vir 12)
Vanaf R7 395
R7 395 R6 656
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofstraat, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6b9e08c6ddeeaf71e72dac6f717826dd9cc50ab83c804ff797d1a735394737a236c7f01ecf5eb74c26015525bcb8b1dbdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 395 nouVanaf R6 656 per nag (plek vir 12) Old Main Road Eden Rock Forrest Estate 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3761145 30.6846931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem