Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Tree Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St Catherine-weg 16, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palm Tree Place is 'n selfsorgeenheid op die eerste verdieping van die eienaar se perseel in Umkomaas, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Die eenheid is naby die strand en dis 'n gewilde bestemming onder diepseeduikers en snorkelduikers as gevolg van de pragtige koraalriwwe wat hier te sien is.

Die eenslaapkamereenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n aparte ingang wat via 'n houttrap bereik word. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof vir kragonderbrekings toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Dit lei ook na 'n balkon met 2 stoele. Die terras in die tuin het braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek op die perseel en daar is alarms en 'n elektriese hek. Die eenheid het ook rookalarms en brandblussers.

Slaapplek

’n Bespreking by Palm Tree Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • St Catherine-weg 16, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St Catherine-weg 16, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e7c34922447e2b1d470d612acff6f4ca45a0190da94670676d3c0b93b135cbc85f1a5fb329469f38015a61c7f6b06778e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 St Catherine Road Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.218872543045 30.795391493254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem