LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+45
Gastehuis in Capital Park

Palm View Guest House



10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 348 Perks Street, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Palm View Guest House is 'n rustige toevlugsoord naby verskeie besienswaardighede in Capital Park in die hartjie van Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, paartjies of vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf word in Dubbelkamers aangebied wat elkeen 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke kamer het ook lugversorging en 'n pragtige uitsig oor Pretoria.

Die gastehuis het 'n lekker kuierarea met 'n pool-tafel en toegeboude stoep met 'n groot etenstafel en stoele by 'n ingeboude braai. Gaste kan in die swembad baljaar of op die sonstoele ontspan terwyl hulle die uitsig geniet. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Kamers

Kamer 1
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie sakpaskamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, asook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- n koffiemaakgeriewe toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binne verbode.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 5
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n glasdeur-stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n tafel met stoele. Verder is daar lugversorging en 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Rook is binne verbode.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 3
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n dubbelbed, dagbed, TV ,'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- n koffiemaakgeriewe toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binne verbode.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- n koffiemaakgeriewe toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binne verbode.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 4
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesinskamer het 'n dubbel- en enkelbed en 'n badkamer met 'n glasdeur-stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Rook is binne verbode.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Abrie P
1 nag
5.0
Jul 2026

Baie lekker en gerieflik. Baie lekker gebly. Lekker ontbyt geëet. Was perfek vir die doel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Safe, neat and tidy. We had a pleasant stay. On arrival, we received a warm welcome from Alletta. The room was clean and modern. The street is quiet, with no traffic or early-morning cars. The view from the guesthouse is lovely - it felt like a holiday. We arranged for breakfast, which was delicious! During the day, my husband and I worked on our laptops in the dining hall in peace and quiet. Overall, a really great experience and wonderful staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof M
1 nag
4.4
Mrt 2026

Het gerieflik gebly en almal het uit hulle pad gegaan om my te akkommodeer. Het baie lekker gebly en Amanda en Melinda was baie behulpsaam om my te akkommodeer en tegemoet te kom met my besoeke aan die hospitaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie vriendelike diens. Baie rustig met 'n mooi uitsig. Ons is ook vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Palm View Guest House
Baie dankie dat jy van Palm View gebruik maak, dit is altyd baie lekker om jou by ons te laat kuier. Groete Amanda en Alletta

Yolande V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Veilige, netjiese gastehuis. Alletta het ons vriendelik ontvang. Baie veilige plek om by te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Palm View Guest House
Yolande Van Jaarsveld, dit was 'n plesier gewees om jou te ontmoet. Voorspoed en sterkte met al die atletiek. Groete, Alletta, Palm View staff

Frieda K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie rustige en veilige area. Veilig, rustige area met 'n mooi uitsig en goeie diens. Net R100 ekstra per nag om die lugversorger te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was die beste gastehuis in Pretoria waar ons nog oornag het. Ons is baie goed ontvang. Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik. Met die kamer was daar geen fout nie. Lekker ruim en baie modern. Die pragtigste uitsig oor Pretoria. Het gratis ontbyt gehad. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elaine G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Great place to stay. Great place, wonderful host and the view at night is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie vriendelike diens. Beste plek wat ons kon kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Palm View Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 15% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 1
Slegs verblyf
Kamer 5
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.
Kamer 3
Slegs verblyf
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 4
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Rook is binne verbode.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R700
10 % AF
R700 R630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R700
10 % AF
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
10 % AF
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

348 Perks Street, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA425378f691ab945ddbc9bb988f410e1149a7aaba8505903a47598fbd39fc8127a278140b72d8e3e4fa425ae8f0385bdc45f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 348 Perks Street Capital Park 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.730366179295 28.197009891402
Soek in 'n groter streek