Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palma Christi Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Palma Christi Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rhona P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona P
Saam met vriende

Fantasties.

Heerlike verblyf. Die ontbyt was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Baie netjies en gasvryheid.

Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam gewees. Baie lekker gebly en sal beslis die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent S
Enkelreisiger

Goeie gehalte verblyf.

Die plek is netjies, die kos fantasties en die diens is van hoogste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA242c62a86b47023443eb60930d409fcc29e7456de5c53e9dbac6dffffe2a57d8430fa760ce11a4ca7b40c7870c6fe572a138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 8 Long Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.530201387107 20.03611682209