LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Gastehuis in Ceres

Palmboom Gastehuis

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Denne Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Palmboom Gastehuis is ideaal geleë in 'n stil deel van die prentjiemooi dorp Ceres.

Selfsorgverblyf by Palmboom Gastehuis beskik oor 3 kamersoorte wat smaakvol versier is en elkeen het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, lugversorging, elektriese kombers, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die gastehuis het 'n verskeidenheid geriewe soos parkeerplek van die straat af, 'n braai-area, gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, swembad, tuin en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die gastehuis maak gebruik van 'n kragopwekker in die geval van kragonderbrekings.

Daar is doendinge en besienswaardighede soos Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke Cherry Farm, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, berfietsroetes en toere op die oorspronklike treine van Ceres Rail Company.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Philip W
Saam met lewensmaat
5.0
Restful getaway. Welcoming and friendly host. The garden is gorgeous. Excellent amenities. The room looked fresh and modern. We couldn'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Anna D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf. Sal teruggaan. Heerlike verblyf, mooi, skoon, alles soos foto's. Mooi tuin en rustige opset.
Aug 2025
Edwaan P
Saam met vriende
4.6
Fantasties en akoesties. Dit was rustig en gesellig, dus baie netjies en skoon. Sal weer. Wil by Palmboom bly.
Nov 2025
Marlene C
Besigheidsreis
4.0
Goeie ligging en netjies. Goeie ligging, netjies en skoon. Plugs het nie gewerk, asook TV. Dit het op ons versoek aandag geniet. Kamer is swak verlig ...
Sien meer
Aug 2026
Andre K
Besigheidsreis
4.0
Fantasties. Baie lekker gebly soos altyd.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Denne Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palmboom Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Denne Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnJc870NnskP8S9NGYpuB5KbSeaZpXSykiIAYmbIamEWVVuDIsw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 17 Denne Crescent Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369900680407 19.299479830688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang