Pamperlang Slaapplekkie
Kry 30% af vir verblyf voor 6 Julie 2024. Bespreekbaar tot 20 Mei 2024
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R490 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Pamperlang Slaapplekkie bied selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se woning in die pragtige area van die Addo Olifant Nasionale Park vorm. Gaste het toegang tot die dienste van 'n Naturopatiese dokter en ligterapie-behandeling wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is indien daar vooraf met die eienaar gereël word.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n klerekas en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n enkelbed en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook buitebraaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Pamperlang Slaapplekkie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neola Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 4
Ligging
- Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Pamperlang Slaapplekkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannonville Colchester Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom