LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pam's Place SA | LekkeSlaap
+54

Pam's Place SA

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Pam's Place SA
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Khethelo S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khethelo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pam is a wonderful host.

This was our second time booking the place and every experience is just as wonderful. There is adequate privacy and tranquillity. Home away from home. Wonderful stay. Love the cottage area. A little slice of heaven.

Pam's Place SA's terugvoer

Hello, we love having such a happy young couple here. Take care and stay safe, we look forward to welcoming you back in the not too distant future. Best wishes, Pam and Trajan.

Pam's Place SA
Lebogang M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

200 out of 100, I don't even know where to begin.

Pam's warm hug and smile made me feel at home even before getting to the cottage. She showed us everything and even had some complimentary breakfast starters. The garden cottage is home away from home. Pam, thank you. Booking soon again.

Pam's Place SA's terugvoer

Thank you for the lovely review. You were the perfect guests, I'm so pleased you had a good few days break and enjoyed the pool and garden. We'd love to have you both to stay again.
Also, thank you for leaving the cottage so neat and tidy.
Warm regards,
Pam

Pam's Place SA
Sonja B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Enkelreisiger

Loft het baie nou trappies.

Die loft het baie nou trappies en dis 'n probleem vir ouer mense met bagasie. Pam het gelukkig gehelp, maar dis 'n probleem. Pragtige mense en huis is mooi geleë. Tuin is stunning.

Pam's Place SA's terugvoer

Thank you for the review Sonja. Best wishes and every happiness for the arrival of your new grandchild in the next couple of months.
Warm regards,
Pam and Trajan

Pam's Place SA
Deidre D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie oulike plekkie baie mooi. Rustige omgewing. Dankie vir die heerlike bottel wyn. Het sommer tuis gevoel met aankoms.

Pam's Place SA's terugvoer

Hello Deidre,

Thank you for the lovely review. I hope to see you both again in the future.

Warm regards,
Pam

Pam's Place SA
Ina C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can recommend. Enjoyed our stay.

Enjoyed our stay very much. Clean and well equipped flatlet. Just a pity there's no TV. Also maybe just look to put in remote gate. Felt very exposed getting out of car to open gate at night.

Pam's Place SA's terugvoer

Hello Ina, thank you for the very good review. We opted for unlimited Wi-Fi rather than television. We do have plans to put electric security gates in place, it just takes time. I am pleased you enjoyed your stay. Warm regards, Pam.

Pam's Place SA
Masilo M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masilo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fun staying there.

We enjoyed our stay there, it was calming and peaceful. We would definitely go back at any time.

Pam's Place SA's terugvoer

Hello, thank you for the very positive review. I'd love to welcome you both back, whenever you feel like a break. Warm regards, Pam.

Pam's Place SA
Itumeleng S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is amazing.

I would really go back there for a week.

Pam's Place SA's terugvoer

Itumeleng, Thank you for a lovely review, you are welcome back any time,
Warm regards,
Pam

Pam's Place SA
Mark C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best experience I've ever had, no complaints whatsoever.

Thanks Pam! I'll start there. She is a wonderful host and accommodated our every need. Apologies to all the other amazing places but, Pam's Place will be our first choice, always!

Robbie R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very pleasant accommodation. Quiet, private and spacious living area with nice swimming pool area.

Pam's Place SA's terugvoer

Thank you, Robbie, for such a lovely review. You were perfect guests and always welcome back anytime.
Warm regards,
Pam

Pam's Place SA
Verina B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede en veilig gevoel.

Dit was vir ons baie lekker om by Pam en TG te kon bly. Hulle wonderlike, vriendelike en behulpsame mense. Lekker gekommunikeer. Sal dit vir enige een kan aanbeveel.

Elvis M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our time at Pam's Place SA. The place was clean, peaceful and the service was great.

Pam's Place offers a peace of mind. It was suitable for what we wanted.

Sonja S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit.

Ons was ontvang met ope arms Vrydag met ons huweliksherdenking. Pam het uit haar pad uit gegaan om dit vir ons so spesiaal as moontlik te maak. Die plekkie is silwerskoon en uit die boonste rakke. Als wat jy nodig het is daar. En dit wat jy nog nodig het, kan Pam altyd vir jou help mee. Dit was definitief elke sent werd gewees en sal so gou moontlik weer daar gaan kuier vir 'n langnaweek. Dankie Pam vir jou vriendelike gasvryheid. Jy het ons naweek super spesiaal gemaak.

Pam's Place SA's terugvoer

Beste Sonja en Billy,

Dankie vir die pragtige resensie. Ek is so bly julle het 'n goeie naweek gehad om te ontspan en mekaar te geniet. Ek sal bly wees om julle terug te verwelkom met jul volgende wegbreek.

Groete,
Pam

Pam's Place SA
Debbie T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T
Gesin met tieners

Perfect

It was a great place to stay at for the weekend, the service was great. Pam was too kind, we loved her.

Pam's Place SA's terugvoer

Hello Debbie, It was an absolute pleasure having you here. I trust all went well with your interviews and I wish you the best of good fortune for the future. Warm regards, Pam

Pam's Place SA
Igna M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige woonstel met al die nodige geriewe.

Die woonstel is baie privaat in 'n pragtige tuin. Pam gee baie aandag aan die fynere detail en het ons baie welkom laat voel. Ons sal definitief weer by Pam's Place oorbly wanneer ons weer in die omgewing is.

Pam's Place SA's terugvoer

Thank you Igna, Your review is much appreciated, I am pleased you were comfortable and happy staying at Pam's Place. I look forward to welcoming you again in the future.

Warm regards,
Pam

Pam's Place SA
Carin B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pam doen baie moeite vir haar gaste en alles is van hoogstaande gehalte.

Al kritiek wat ek het, is dat die 38 trappe wat mens moet klim na die cottage duidelik gemeld moet word in haar oorsig. Dis nie gewone trappe nie, jy klim basies 3 terasse af. Met bagasie is dit min mense wat dit sal kan doen. Die parkering is 100% onvoldoende en onprakties.

Jan V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons beveel Pam's Place sonder reserwe aan. Pam is 'n lieflike gasheer en ons sal graag terugkom.

Ons het twee nagte by Pam's deurgebring oor 'n naweek vol gejaagde vaarwel voor ons vertrek na Amerika. LekkeSlaap se portaal en funksionaliteit is uitstekend en hul kennisgewings en herinnerings werk ook goed. Pam se plek self is netjies en skoon en het 'n pragtige tuin en uitsig as jy tyd het om te sit en ontspan. Dankie Pam en LekkeSlaap vir maklike en gemaklike verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We recommend Pam's place without reserve. Pam herself is a lovely host and we would gladly return.

We spent two nights at Pam's over a weekend filled with hectic goodbyes before our departure to America. LekkeSlaap's portal and functionality is superb and their notifications and reminders also work well. Pam's place itself is neat and clean and has a beautiful garden and view if you have the time to sit and relax. Thank you Pam and LekkeSlaap for making our trip and stay trouble-free and comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pam's Place SA's terugvoer

Thank you Jan, it was a pleasure having you and your lovely wife over the weekend. Good luck and best wishes in your new move to America, have a fabulous adventure. I would love to have you stay with us again when your return to visit your S.A. family and friends.

Pam's Place SA
Rita K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K
Enkelreisiger

Uitstekend.

Ongelooflike dame wat regtig uit haar pad gegaan het om alles 100% gereed te hê. Behulpsaam en vriendelik. Plek is baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly.

Pam's Place SA's terugvoer

Hallo Rita, Dankie vir die pragtige resensie, is dit hoog op prys gestel. Onthou om te sorg vir jouself, ek sien uit daarna om jou weer te sien in September. Liefde en beste wense, Pam

Pam's Place SA
Saneli H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saneli H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dream Cottage - home away from home.

The cottage is stunning with beautiful views. Clean, neat and spacious. Home away from home. Great value for money and ideally located. Our host Pam was a dream extremely helpful and polite. She went above and beyond to make our stay comfortable. We didn't want to leave. Will definitely visit again.

Pam's Place SA's terugvoer

Hello Saneli, thank you for such a lovely review. You were both delightful guest to ha e, you will be welcome back any time.
Thank you,
Pam

Pam's Place SA
Jan C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was lekker rustig.

Die eenheid is luuks en ruim. Dit kort egter sekere items om selfsorg te vergemaklik. Ek sal dit ook nie aanbeveel vir ouer/senior persone nie, omdat die blyplek ongeveer 12 meter (veertig trappe) laer is as die plek waar jou voertuig geparkeer is.

Pam's Place SA's terugvoer

Dear Jan, thank you for the review. Your comments have been noted and improvements are continually made. It would be good to have you stay again in the future.

Kind regards,

Pam

Pam's Place SA
Colane E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colane E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige vakansie.

Pam's Place SA is 'n great gastehuis. Ek en my kêrel het in die Garden Cottage gebly, met 'n pragtig uitsig en tuin. Ons het 'n heerlik en rustige vakansie gehad. Pam is 'n uitstekende gasheer. Ek sal enige tyd terugkeer en familie en vriende verwys!

Pam's Place SA's terugvoer

Hello Colane

Thank you for the lovely review. I thoroughly enjoyed having you and Phillip, to stay. You were perfect guests over the Christmas period. Phillip seems happy and comfortable at the moment although I know he is missing you.

I look forward to having you stay with me again.

Warm regards

Pam

Pam's Place SA
Yolandi V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, eersteklas-verblyf.

Baie gerieflik, skoon en veilig. Meer as net verblyf. Hoogs aanbeveelbaar.

Pam's Place SA's terugvoer

Thank you Yolandi, you are always welcome to stay here.
Kind regards,
Pam

Pam's Place SA
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lovedale-laan 20, Silverfields, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmYjcxM2NjLWZjOTgtNDMxZS1iZDczLWRlNDgzYjcxMzkyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 20 Lovedale Avenue Silverfields 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.11987 27.82481
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!