Pandora's Guesthouse
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Unionstraat 20, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dihlabeng Winkelsentrum.
Elke kamer is ingerig met antiekware, kuns, versamelstukke en die twee onderste kamers het art deco-kaggels. Die kamers word daagliks skoongemaak en het 'n TV met plaaslike kanale, verwarmer of warm komberse, en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die huis het 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is. Daar is wel nie 'n oond nie.
Behlehem het 'n gholfbaan, museum en staproetes. Oorweeg gerus ook 'n daguitstappie na Basotho Kultuurdorp, Golden Gate Nasionale Park, of Clarens, dit is alles minder as 'n uur se ry vanaf Pandora's Guesthouse.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Unionstraat 20, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Pandora's Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Unionstraat 20, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat