LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pane Vivente Garden Cottage | LekkeSlaap
+29

Pane Vivente Garden Cottage

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lubbestraat 5, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Pane Vivente Garden Cottage in die stil woonbuurt Hospital Hill, in Beaufort-Wes, ver genoeg van die besige N1 af.

Die Garden Cottage is in 'n privaat, ommuurde tuin geleë bied slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, genoeg kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n groot LED-TV met die DStv Premium-pakket, lugversorging en WiFi in die sitarea. Die kombuisie het koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolf en klein yskas-vrieskas.

Gaste kan voëlkyk vanaf die pragtige onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Die stoep het 'n groot etenstafel met stoele, die ideale plek om te ontspan.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. Goedgemanierde troeteldiere is ook welkom mits dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Pane Vivente Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Pane Vivente Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lubbestraat 5, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pane Vivente Garden Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lubbestraat 5, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YmI2ZDVmLThkOTMtNDQwMy05NWQ3LWQ4M2U3M2FmMGExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 5 Lubbe Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -32.351812833333 22.598545833333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!