Linden Akkommodasie by Panhandle Place Cottages | LekkeSlaap
+20

Panhandle Place Cottages

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Panhandle Place Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jeanré T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanré T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en aandag tot detail.

Die ensnares is so vriendelik en verwelkomend. Sy neem trots in haar werk en in haar perseel. Die plekkie is pragtig en netjies en ek sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir u gasvryheid Alta!

Panhandle Place Cottages's terugvoer

Baie dankie Jeanré. Dit was so lekker om in julle vreugde te deel en ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Panhandle Place Cottages
Karen R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R
Besigheidsreis

Pragtige tuin, vriendelike informatiewe gasheer, netjies en skoon.

Baie goeie waarde vir geld op 'n sentrale plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning garden, friendly informative host, neat and clean.

Very good value for money in a central location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Panhandle Place Cottages's terugvoer

Thank you, Marina, for your kind words. It was our pleasure being able to help. We hope to see you again in the near future.

Panhandle Place Cottages
Jacques Q - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q
Besigheidsreis

Comfortable and safe environment.

I had an enjoyable stay and was well hosted by Alta.

Panhandle Place Cottages's terugvoer

It was a pleasure meeting such a positive, interesting man and our pleasure to host him. We hope to see you again soon.

Panhandle Place Cottages
Lynda H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda H
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek.

Cobus en Alta is so vriendelik, goedhartig. Die tuin is baie mooi en die kamer was heerlik na 'n lang dag op die pad op pad na Gauteng. 'n Baie spesiale plek om te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Happy place.

Cobus en Alta are so kind, caring and friendly. The garden is beautiful and the room was so welcoming after our long trip up to Gauteng. A very special place to stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Panhandle Place Cottages's terugvoer

It was a pleasure sharing our peaceful haven with you. We are glad you enjoyed The Cabin, and look forward to welcoming you back soon.

Panhandle Place Cottages
Francois R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Gesin met klein kinders

Netjiese, goed toegeruste verblyf.

Vriendelik ontvang. Net vir twee bespreek en dogter kon verniet bly! Stil area sonder enige motorgeraas. Goed toegeruste kombuis. Sal beslis weer hier kom bly en beveel sterk aan.

Panhandle Place Cottages's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ek hoop ons sien mekaar weer gou.

Panhandle Place Cottages
Leeza B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leeza B
Saam met vriende

Gerieflik geleë vir ons doeleindes.

Terwyl Alta tegemoetkomend was om ons later as 18:00 Donderdagaand te ontvang (laat gewerk en moes ver ry) was ons onkant gevang toe sy Sondagoggend gevra het dat ons of teen 9 uur die oggend moes uit of na 11 die oggend. Ons het reëlings gehad om ander mense om 10:30 te ontmoet, en kon dus nie wag vir 11 uur nie. In ons haas om teen 9 uur uit te wees, het ons belangrike items in die kamer vergeet. Alta moet dalk mense inlig dat ontruiming teen 9 uur moet plaasvind.

Hugh S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh S
Saam met vriende

Alles was soos verwag, en was net reg vir ons doeleindes.

Sien die sterre.

Panhandle Place Cottages's terugvoer

It was a pleasure meeting Hugh and Jessica. Thank you for choosing Panhandle Place and sharing some of your wisdom with me. I hope to see you again. Enjoy the grandchildren.

Panhandle Place Cottages
Marie-therese L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-therese L
Enkelreisiger

Rustige respyt aan die randjie van die Goudstad.

Panhandle Place Cottages is vir 'n besoeker aan die woelige Goudstad 'n rustige respyt. Danksy die lang pypsteel, effense dippie en welige plantegroei is die stedelike gedreun en gejaag 'n halwe wêreld weg, maar tog gerieflik op jou drumpel. Persoonlike hoogtepunte was die pragtige tuin, goed toegeruste kombuis en gasvrou Alta se vlymskerp insig en kennis van die omgewing. Bonuspunt vir fantastiese waterdruk in 'n lekker warm stort! Panhandle Place Cottages word baie professioneel bestuur, wat 'n mak mezzo-middeljarige soos myself uitstekend pas, maar miskien nie ideaal is vir meer energieke en lewenslustige naguile nie. My selfoonnetwerk (Telkom) was piekfyn vir oproepe maar stadig vir data vanuit die kamer, hoewel dit normaal was in die oprit en by die hek wanneer nodig. Die geheelindruk was baie positief, en ek beveel Panhandle Place Cottages aan vir enigeen wat 'n rustige blyplek in die groot stad soek.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 122 B, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZWUyYjVlLTNmMTgtNDI1Ny1hODNhLTk1YWJjNjA1ZGU4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 122B 4th Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.129296526214 27.996894139881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za