Panorama
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lupin-straat 14, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Panorama is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied in Blue Horizon Bay, 'n pragtige dorpie en natuurbewarea langs die Sonskynkus. Met sy ongerepte strande en natuurlike landgebaseerde besienswaardighede, is die dorpie die ideale bestemming vir 'n ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het 'n manjifieke uitsig oor die see en bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gaste in hierdie kamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Om die sewende en agtste gaste te akkommodeer, word 2 enkelslaapbanke in die leefarea voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n sitkamerstel, 'n kaggel en 'n gasverwarmer.
Die dak spog met 'n ruim houtdek, wat dien as die ideale vermaakarea tydens gaste se verblyf. Gaste kan 'n braai geniet of net kwaliteittyd saam spandeer met 'n lieflike see-agtergrond om die stemming te skep. 'n Gastetoilet is ook in die vermaakarea beskikbaar vir ekstra gerief.
Slaapplek
’n Bespreking by Panorama sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 29
Jaar gelys 5
Ligging
- Lupin-straat 14, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Panorama het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Blue Horizon Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lupin-straat 14, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom