Panoramic Paradise
7 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Rykvoet Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Panoramic Paradise is 'n selfsorghuis in Windhoek, Namibië wat met 'n uitsig op die omliggende berge spog.
Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4,5 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spabad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Die huis bied 'n uitsig op die berge. Daar is 'n eetarea buite, 'n braai-area en 'n randvloeiswembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Rykvoet Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Rykvoet Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang